Tortoni Guest Farm & Caravan Park

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tortoni Guest Farm & Caravan Park is gerieflik tussen Maclear en Ugie op die R56 geleë. Die oase lê tussen die skilderagtige Suidelike Drakensberge.

Verblyf word gebied in 3 selfstandige eenhede in 'n tuin. Elke eenheid is gemeubileer en het 'n privaat, en suite-badkamer.

Eenheid 1 en 2 het albei 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dié eenhede se kombuise is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit het ook 'n TV met DStv.

Die Rondawel het 'n dubbelbed en 'n en suite- badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Daar is 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Dit beskik ook oor 'n TV met DStv.

Verblyf sluit ook kampeerplek in. Die kampterrein het elektriese punte vir karavane en privaat braaigeriewe. Die gemeenskaplike ablusiegeriewe is in die middel van al die kampeerplek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tortoni Guest Farm & Caravan Park gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R760 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za