LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tortoni Guest Farm & Caravan Park | LekkeSlaap
+8

Tortoni Guest Farm & Caravan Park

16 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Tortoni Guest Farm & Caravan Park
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marike V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot bederf!

Die eienaars doen soveel moeite met detail wat mens spesiaal laat voel.

Peter S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great overnight spot.

Perfect spot for an overnight break in journey on the inland route from Garden Route to KZN.

Gary Malcolm C - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary Malcolm C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant.

Very friendly, great service.

Deon S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornagverblyf op pad na die Suid-Kaap.

Megan was 'n wonderlike gasvrou. Ons het so welkom gevoel toe ons in die rondawel instap met die kaggelvuur wat brand en die gedekte tafel vir aandete. Die kos was heerlik.

Renier & Debbie M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renier & Debbie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker op die plaas gekuier.

Mooi skoon en netjies. Sal beslis weer daar bly. Heerlik op die plaas rondgeloop. So stil en net wat ons gesoek het weg van die stad se geskarrel!

Marike V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige plaasatmosfeer.

Na 'n lang dag op die pad was hierdie afdraai vanaf die hoofpad, net buite die dorp, wat ons nodig gehad het.' n Plaasbederf!

Nick V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Lekker geslaap en uitstekende ontbyt!

Paul H - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant down to earth.

Lovely staying on a farm and enjoying nature at its very best. The access road requires attention especially during rainy periods.

Harold B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold B
Saam met vriende

Doeksag!

Als wat ons nodig gehad get.

Ann Labuschagne L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann Labuschagne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Homely mense. Voel soos ek terug is by my ouma se huis.

So lekker gekuier. Lieflike tuin. Sulke mense van die aarde. Aandete en ontbyt geëet. En als vanaf die plaas.

Flip O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Flip O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf in 'n pragtige omgewing.

Vriendelike diens, mooi omgewing, baie bekostigbaar.

Amanda B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike uitspan en rustigheid na 'n lang dag se reis.

Moeg en uitgeput kom ons op hierdie rustige plaas wat koelte vir ons siel was. Ons was hartlik ontvang met 'n heerlike koue wyn in die yskassie. Bord boerekos met aandete was so lekker soos kon kom en ontbyt dieselfde. Ons het tuis gevoel van begin tot end, en sou langer wou bly as ons kon.

Heidi B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi B

A very welcoming place to stay.

We thoroughly enjoyed the one night stay. Comfortable and friendly. Beautiful scenery. We had dinner and breakfast which were excellent.

Adriaan L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plaasatmosfeer met vriendelike mense.

Tortoni is goed geleë en die plaasatmosfeer is baie aangenaam en `n goeie plek om mooi foto`s te neem .

Elrika V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elrika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prakties, skoon en gerieflik.

Ons gasvrou Megan was baie hulpvaardig en vriendelik. Hoewel eenvoudig is die kamers baie skoon en gerieflik. Die kombuis ruim en goed toegerus. 'n Lekker oorslaapplek op 'n werkende plaas.

Koos V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie en vriendelike eienaars.

Ons het in die snerpende koue by Tortoni aangekom, maar ons gasvrou Megan het ons dadelik laat tuis voel en seker gemaak dat ons genoeg kaggelhout het om heelnag die vuurtjie aan die gang te hou. Die rondawel is smaakvol gemeubileer en ons het heerlik geslaap.

Tortoni Guest Farm & Caravan Park's terugvoer

Baie dankie vir die kompliment Koos, hoop om jul vinnig weer by Tortoni sien.

Tortoni Guest Farm & Caravan Park
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tortoni Plaas, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmN2I2YTQwLTQyYTktNGIxNi1hZjQwLTA5ZWE1MDU5MzQ2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Tortoni Farm Maclear 5480 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.1165 28.331694444444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!