Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tot Hier Toe - Ikhaya Ndlovu

Tentekamp
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bataleur-straat 11, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tot Hier Toe - Ikhaya Ndlovu is 'n lieflike gastehuis in Phalaborwa wat selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe bied. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgeleë vakansie en skuil tussen die inheemse Mopanibome.

Hierdie gastehuis bied 3 luukse tente, elk met 'n privaat buitebadkamer. Die tente het gemaklike beddens, sagte duvets, vars linne, privaat ingange en geriewe soos lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad swem en om die braai-areas sosialiseer. Staptoere, voëlkyk en wildkyk is ook gewilde aktiwiteite in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Tot Hier Toe - Ikhaya Ndlovu
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deidre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Ligging

  • Bataleur-straat 11, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Gaste dink Tot Hier Toe - Ikhaya Ndlovu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bataleur-straat 11, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe98eb69ff22447c9f7a6b037c4a5e6ec67bc0c86d38e037dcb4bb3ee3c61983ed5dd1385701f0080ba87e1fcac813ee1c1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 11 Bataleur Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.9273432 31.1522678
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem