Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tourist Lodge Gansbaai

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uys-straat 20, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Town Lodge Gansbaai skuil in die hartjie van die wêreld se withaaimekka en bied gerieflike verblyf, 'n bedrywige atmosfeer en 'n heerlike wegbreek.

Daar is 6 volledig toegeruste oopplan-kamers en gesinskamers. Elke kamer is ontwerp vir gerief en versier met onderbeklemtoonde dekor en die volgende geriewe: kombuisie, en suite-badkamer en gratis WiFi.

Let asseblief op dat ontbyt nie ingesluit is by die tarief nie - die eenhede is toegerus vir selfsorg. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die lodge is minder as 2 ure se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Gansbaai het allerlei doendinge vir die hele gesin. Gaan stap langs die strand of in die natuur, skubaduik, haaihokduik, walviskyk, bootvaarte - Gansbaai het iets vir almal!

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 172 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Anchen N
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plekkie wat sentraal geleë is. Ons was vriendelik ontvang deur die gasvrou. Die plekkie was volledig toegerus. Sal beslis weer die "Tourist Lod...
Sien meer
Mrt 2025
Lizelle G
Gesin met tieners
5.0
Huis weg van die huis. Bly altyd lekker hier. Ons derde keer wat ons hier bespreek.
Jan 2025
Denise D
Saam met lewensmaat
5.0
Diens is altyd 100%. Francois en Chantal is uitstekende gasheer en gasvrou. Altyd baie lekker om daar te bly.
Des 2024
Christie A
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Baie lekker gebly, sal beslis weer besoek.
Des 2024
Sharne H
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Ons het basies net daar geslaap, was daar vir 'n troue. Maar ons het niks meer nodig gehad nie.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 172

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Dirkie Uys-straat 20, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tourist Lodge Gansbaai het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uys-straat 20, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce5fade5dd4270f9332a38801af284506e3a3af024143c0e4580f687a6139141f48e6e455c422db34b320509f62cc011f573?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 172 5 1 5 20 Dirkie Uys Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.585680968438 19.350194084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang