LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+27
Selfsorg in Gansbaai

Tourist Lodge Gansbaai   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 Dirkie Uys Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Town Lodge Gansbaai skuil in die hartjie van die wêreld se withaaimekka en bied gerieflike verblyf, 'n bedrywige atmosfeer en 'n heerlike wegbreek.

Daar is 6 volledig toegeruste oopplan-kamers en gesinskamers. Elke kamer is ontwerp vir gerief en versier met onderbeklemtoonde dekor en die volgende geriewe: kombuisie, en suite-badkamer en gratis WiFi.

Let asseblief op dat ontbyt nie ingesluit is by die tarief nie - die eenhede is toegerus vir selfsorg. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die lodge is minder as 2 ure se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Gansbaai het allerlei doendinge vir die hele gesin. Gaan stap langs die strand of in die natuur, skubaduik, haaihokduik, walviskyk, bootvaarte - Gansbaai het iets vir almal!


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 207 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Hennie B
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs, skoon en alles wat nodig is. Voel welkom. Jip, baie lekker, dankie. Gasvryheid en vriendelikheid.
Sep 2026
Gerhard B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese blyplek. Veilig en skoon. Dit was maklik om te kry. Die eenheid het alles wat jy nodig het. Die gasheer het vinnig op navrae geantwoord....
Sien meer
Sep 2026
Jean F
Saam met lewensmaat
5.0
All good, no issues. We were well received, no long wait to be shown the unit. Controlled access, so security seems good. Everything wo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Teresa V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en alles wat nodig is! Vriendelik ontvang! Baie lekker gebly by Gansbaai Lodge!
Aug 2026
Warren B
Saam met lewensmaat
5.0
Was 'n welverdiende rus, plek is baie stil. Ek het baie lekker gebly en die gasheer is vriendelik. Die area is baie stil en help lekker vir afsny en r...
Sien meer
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 207

Op LekkeSlaap 14 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

  • 20 Dirkie Uys Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tourist Lodge Gansbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

20 Dirkie Uys Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce5fade5dd4270f9332a38801af284506e3a3af024143c0e4580f687a6139141f48e6e455c422db34b320509f62cc011f573?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 207 5 1 5 20 Dirkie Uys Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.585680968438 19.350194084656
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang