- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Dirkie Uys Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Town Lodge Gansbaai skuil in die hartjie van die wêreld se withaaimekka en bied gerieflike verblyf, 'n bedrywige atmosfeer en 'n heerlike wegbreek.
Daar is 6 volledig toegeruste oopplan-kamers en gesinskamers. Elke kamer is ontwerp vir gerief en versier met onderbeklemtoonde dekor en die volgende geriewe: kombuisie, en suite-badkamer en gratis WiFi.
Let asseblief op dat ontbyt nie ingesluit is by die tarief nie - die eenhede is toegerus vir selfsorg. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is ook beskikbaar.
Die lodge is minder as 2 ure se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Gansbaai het allerlei doendinge vir die hele gesin. Gaan stap langs die strand of in die natuur, skubaduik, haaihokduik, walviskyk, bootvaarte - Gansbaai het iets vir almal!
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Chantal Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 184
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 20 Dirkie Uys Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Tourist Lodge Gansbaai het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Dirkie Uys Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang