LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tower of Pizza | LekkeSlaap
+8

Tower of Pizza

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wanhoop-plaas, Noordelike Drakensberge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tower of Pizza is op 'n graanplaas naby besienswaardighede in die Amfiteatervallei in die Noordelike Drakensberge. Dit bied gerieflike B&B-verblyf saam met egte plattelandse gasvryheid.

Verblyf is beskikbaar in kunssinnig-versierde, losstaande B&B-kothuise - 4 grasdakrondawels en 2 kothuise. Elke huisie het 'n en suite-badkamer en het slaapplek vir 3 tot 4 gaste. Die huisies word daagliks skoongemaak en beskik oor badhanddoeke en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Volledige Engelse ontbyt word ingesluit.

Tower of Pizza het sy naam te danke aan 'n ongebruikte graansilo wat in 'n pizzeria omskep is deur bloot 'n pizza-oond in te sit. Dit het later 'n gewilde kuierplek vir plaaslike inwoners en toeriste geword. Behalwe vir dié berugte pizzas wat gebaseer is op 'n hoogs geheime familieresep, word daar ook ander Italiaanse disse voorgesit.

Tower of Pizza is slegs 10 km vanaf die Royal Nasionale Park wat in die uKhahlamba Drakensberg Wêrelderfenis-Gebied geleë is.

Kenmerke

Geriewe

  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Tower of Pizza
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Wanhoop-plaas, Noordelike Drakensberge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tower of Pizza het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wanhoop-plaas, Noordelike Drakensberge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5MGE3YmUyLWU0MDItNDNjZi04ZTg5LTg0MmJlZmU1ZDFhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 Wanhoop Farm Northern Drakensberg 3350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.658557 29.047152
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!