Town and Country Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Erna V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie dankie vir die gasvryheid.
Phillip B - Sep 2023
Algehele gradering
Julle sien ons vir seker weer.
Phillip B - Sep 2023
Algehele gradering
Was uitstekend.
Stafford M - Apr 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Anton S - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige goed bestuurde gastehuis met pragtige tuin.
Riekie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Antoinette N - Mrt 2023
Algehele gradering
Very relaxing.
Wilfried B - Okt 2022
Algehele gradering
Perfect stay.
Ronel P - Aug 2022
Algehele gradering
Huislike atmosfeer.
Abel J - Jun 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.
Karen B - Jun 2022
Algehele gradering
Mense was gasvry en hulle is op 'n baie goeie plek geleë, kamer baie skoon en luuks.
Adrian S - Jun 2022
Algehele gradering
'n Plek wat elke ster verdien.
Carin B - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike diens.
Ronel P - Mei 2022
Algehele gradering
'n Huis weg van die huis.
Euniece V - Mrt 2022
Algehele gradering
Lieflike plek.
Ronel P - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig, heerlike ontbyt.
Hilda H - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige akkommodasie.
Town and Country Guest House se terugvoer
Baie dankie Hilda,
Hoop om jou gou weer te sien.
Charney M - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik om daar te bly.
Town and Country Guest House se terugvoer
Danie Charney.
Julle is enige tyd welkom.
Suzaan P - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was so 'n pragtige plek om te oornag.
Town and Country Guest House se terugvoer
Dankie Suzaan.
Hoop om julle gou weer te sien.
Charlene Rl R - Sep 2021
Algehele gradering
Absoluut stunning
Ronel P - Sep 2021
Algehele gradering
Puik diens. 'n Veilige heenkome weg van die huis.
Town and Country Guest House se terugvoer
Ag baie dankie.
Julle is baie welkom.
Minnelene S - Aug 2021
Algehele gradering
Beautiful & accommodating
Town and Country Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Groot plesier.
Anna P - Mei 2021
Algehele gradering
Stunning, put together with love and attention to detail. Great place to stay.
Town and Country Guest House se terugvoer
Thank you, much appreciated!
Carla O - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjiese, ruim kamer en badkamer. Die kamer is goed ingerig.
Town and Country Guest House se terugvoer
Julle is baie welkom!
Dankie vir die terugvoer!
Nadine V - Mrt 2021
Algehele gradering
Aangename kuier en netjiese kamer.
Clifford R - Nov 2020
Algehele gradering
Die kuier was puik en die diens uitstekend.
Francois L - Nov 2020
Algehele gradering
Huis weg van huis!
Town and Country Guest House se terugvoer
Baie dankie Francois, waardeer jou komplimente en mooi woorde!
Jy is altyd welkom.
Dee-jay B - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Town and Country Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelike skrywe oor die Gastehuis, was heerlik om julle hier te kon verwelkom!
Johan S - Apr 2019
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Beveel beslis aan.
Neil F - Des 2018
Algehele gradering
Fantastic guest house!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties gastehuis!
Baie vriendelike en behulpsame eienaar en personeel. Ons het regtig ons verblyf geniet!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Town and Country Guest House se terugvoer
Thank you for your kind reply.
Was lovely to accommodate you and having as our guests.
Marais K - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
Town and Country Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelike en positiewe kommentaar dit is baie lekker om te lees. Julle was heerlike gaste om te ontvang.
Vriendelike Groete,
Marie
Cornelle H - Sep 2018
Algehele gradering
Perfek!
Ria V - Mei 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou.
Pierre V - Mei 2017
Algehele gradering
Baie lekker!
Elzaan S - Jan 2017
Algehele gradering
Staff and breakfast was very nice! Thanks!
Philicia L - Aug 2016
Algehele gradering
Gemak!
Town and Country Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelike verwysing
Was heerlik om julle as gaste te kon akkomodeer
Marie
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kogelstraat 38A, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom