- 18 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - 322 Andrew Zondo Road, Kingsway, Amanzimtoti, 4162, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Tradewinds Lodge is teen die Indiese Oseaan aan die Sonskynkus geleë. Dit kyk oor die golwe en Pompanabaai. Die lodge is net 20 minute van Durban se middestad af geleë. Ervaar 'n aangename styl van gasvryheid waar aandag aan detail en diens baie belangrik is.
Akkommodasie word gebied in 12 smaakvol gemeubileerde en suite-slaapkamers, die meeste met privaat dekke, en 1 tuin-suite, met 'n privaat stoep. Elke kamer het lugversorging, 'n waaier, 'n TV met DStv en WiFi.
'n Volledige Engelse buffet-ontbyt is daagliks beskikbaar. Die lodge het ook 'n volledige kroeg.
Die kroeg, sitkamer, eetkamer, dek en swemarea spog met 180°-see-uitsigte waar gaste die dolfyne en walvassie kan sien verbygaan.
'n Lughawependeldiens en 'n volledige wasgoeddiens is op versoek beskikbaar. Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien en die lodge het 'n sekuriteitswag in die nag. Ideaal vir die sakereisiger.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié smaakvol versierde kamer beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Daar is geriewe soos lugversorging, 'n TV met DStv, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer het 'n enkelbed en 'n oopplan-badkamer met sy eie balkon. Die kamers het lugversorging, 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié smaakvol versierde kamer beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Daar is geriewe soos lugversorging, 'n TV met DStv, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié pragtige suite beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is geriewe soos lugversorging, 'n TV met DStv, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer. Die suite is pragtig versier vir die perfekte wegbreek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié smaakvol versierde kamer beskik oor 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word en 'n en suite-badkamer. Daar is geriewe soos lugversorging, 'n TV met DStv, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer. 'n Bed is op versoek beskikbaar vir 'n kind.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié smaakvol versierde kamer beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Daar is geriewe soos lugversorging, 'n TV met DStv, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié smaakvol versierde kamer beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Daar is geriewe soos lugversorging, 'n TV met DStv, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié smaakvol versierde kamer beskik oor 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer. Daar is geriewe soos lugversorging, 'n TV met DStv, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet