Trados Bush Camp

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Trados Bush Lodge is 2 km vanaf Mookgopong, voorheen bekend as Naboomspruit, in Limpopo geleë.

Akkommodasie word in 3 chalets, 'n kampeerterrein en struktuurkampe gebied.

Maroelakamp beskik oor 2 slaapkamers, 'n kombuisie, braaigeriewe en 'n badkamer. Die kombuisie het 'n yskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die tentkamp bied slaapplek aan 17 gaste. Elke tent het sy eie badkamer met 'n stort of 'n bad. Die kamp beskik oor n konferensiesaal, groot kombuis-area, yskaste, sesplaat-gasstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaak geriewe.' n Groot boma en swembad is ook beskikbaar.

Die bos-chalets, Bushbuck en Nyala, is ideaal vir gesinne. Elke chalet het 'n slaapkamer, sitkamerarea en 'n en suite-badkamer. Die eenhede het ook elkeen hulle eie buite-kombuis en braaigeriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Trados Bush Camp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R910 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za