Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trafalgar Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Effingham Parade 60, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Trafalgar Beach House is in KwaZulu-Natal, in die hartjie van die Sonskynkus geleë en is ideaal vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie met 'n pragtige see-uitsig.

Dié huis bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 5 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Vier slaapkamers het elk 'n dubbelbed, waarvan een 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort -oor-bad en 'n toilet. Die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is nog 3 ander badkamers.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die verblyf spog met 'n pragtige swembad met 'n see-uitsig en 'n buite-etenstafel en stoele.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Trafalgar Beach House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Deens
  • Sweeds

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Effingham Parade 60, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Effingham Parade 60, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43f7071d02275e8f733532f5452e1b83f99075b7f4cb7c48d2c2fd3237467396c6d32590b1e30ca91625d57b72a87ffc99c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 14) 60 Effingham Parade Trafalgar 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.964873652733 30.292519554002
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem