Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tramonto Boutique Hotel

Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 10 resensies vir Tramonto Boutique Hotel
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5
Dawn W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike pragtige gastehuis om in te bly.

Dit was heerlik, hulle het baie moeite gedoen om ons vroeër in ons kamer te kry, die kamers is pragtig en alles super skoon, die kamerdiens was fantasties, die ete die aand in die restaurant was heerlik smaaklik, en ontbyt was ook! Die diens is regtig baie goed, en almal super vriendelik! Wel gedaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robbie S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie S
Besigheidsreis

Heerlik.

Met ons aankoms was ons ontvang deur die hekwag wat die parkering aangewys het, daarna vergesel na die ontvangs wat baie professioneel ons inteken hanteer het. Kamer was baie netjies en aand ete was besonders en ons kon eers elkeen 'n glas wyn geniet voor ete, hierdie was natuurlik vir ons eie rekening, maar sekerlik die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tramonto Boutique Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word hoog op prys gestel!

Hoop ons sien julle gou weer.

Tramonto Boutique Hotel
Sean L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sean L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Poor equipment in room, no WiFi as advertised, hair dryer blew up, safe not fixed to wall just loose in wardrobe.

Nice rooms but very poor standards of equipment. First the fridge wasn't working and there is no WiFi. Hotel changed our room and then the hairdryer blew up when we plugged it in. The fridge was making loud droning noises and the room's safe was loose on a shelf and not secured. Never again. Stay away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tramonto Boutique Hotel se terugvoer

Hi,
Please feel free to contact us. We would like to engage with you to reach a positive outcome.

Tramonto Boutique Hotel
Jabu T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jabu T
Saam met vriende

Fantastic place.

We had a great time at the hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandla M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mandla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tramonto Boutique Hotel is the gem of Newcastle, best place!

Waiters are talking a lot instead of serving people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tramonto Boutique Hotel se terugvoer

Thank you Mandla M. We are definitely going to upgrade our training! Hope to see you again soon and next time you will be highly satisfied.
Have a fabulous day further.

Tramonto Boutique Hotel
Rishipaul M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rishipaul M
Gesin met klein kinders

Good value for money.

Especially pleased with restaurant staff and dining experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

100% bevredigend, uitstaande bestuur, mees aangename personeel.

Hou so aan en bied opleidingswerkswinkels aan vir ander boetiekhotelle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Hendrik V
Besigheidsreis

Uiters swak.

Die diens was ontstellend sleg. Kamer is slegs met een handdoek voorsien, wat, na 'n stort in die aand, tot gevolg gehad het dat ek met 'n nat handdoek moes afdroog in die oggend. Die verhitte handdoekreling het ook nie gewerk nie. Die beddegoed het al beter dae gehad en die "coffee plunger" was stukkend. Die ontbyt was 'n verdere teleurstelling. Die disse in die buffet was half koud en ek moes 15 minute wag vir iemand om 'n eier te bak, wat ook nie na wense gedoen is nie. Toe ek gaan uitteken, het hulle gesê die volle bedrag is nie betaal nie. Dit na ek alreeds met my bespreking die volle bedrag betaal het en die bewys van betaling aan hulle gestuur het en dit persoonlik aan hulle gewys het. Die personeel is onbedagsaam en kliëntediens is beslis nie 'n sterk punt nie. Ek is baie teleurgesteld en as ek kon, sou ek my geld wou terugeis, want dit waarvoor ek betaal het en dit wat ek ontvang het, korreleer glad nie. Dis beslis nie 'n boutique hotel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Snenhlanhla M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Snenhlanhla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful hotel. Nice breakfast, service was excellent.

See star rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I loved the attention to detail... And everything else about the place.

Although difficulties were experienced at the initial stages, they more than made up for the stress encountered. The staff, from receptionist and hotel personnel to the security guard, are all welcoming and always willing to help with everything. The entire place just oozes of luxurious relaxation. The next time I'm in Newcastle I know where to book. I'm definitely recommending it to all my friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uranus-singel 40, Signal Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxYmI2YmJmLWM3MGYtNGUwYS1iOTkzLWIzYzY0MjAwYTRmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 40 Uranus Crescent Signal Hill 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.71145 29.9336
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem