Pick your preferred language

English

Afrikaans

+21

5 gaste

3 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 120 Keurboomstrand Road, The Dunes Resort, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Tranquil Gem is in Keurboomstrand geleë en bied asemrowende wouduitsigte. Dit is 'n selfsorgeenheid wat ideaal is vir 'n gesin of vriende wat op soek is na 'n afgesonderde toevlugsoord.

Die pragtige huis bied slaapplek aan tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en en-suite badkamer met n toilet, bad en n stort, terwyl die tweede slaapkamer 'n koninggrootte-bed het en die derde slaapkamer n dubbelbed en 'n enkelbed het. Twee kamers se gaste deel die gebruik van n badkamer, met 'n stort en toilet. Daar is n aparte gaste toilet ook. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof/mikrogolf kombinasie oond, nog n aparte mikrogolf, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n eetspasie met sitplek vir 5. n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die kombuis vloei in 'n knus sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n muurgemonteerde TV. Die binne braaikaner is toegerus met n braaiplek, skottelgoedwasser en n groot tafel waar 6 gaste gemaklik saam kan eet, n groot slim TV en klankstel. Daar is gemaklikr rusbanke en die area het groot vensters wat uitkyk op die natuurlike woud. Gratis WiFi word voorsien.

Buite kan gaste om n bouma sit en die tuin geniet, kompleet met buitemeubels en 'n braai-area. Die eiendom bied ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en speelarea. Veilige parkeerplek is regdeur die verblyf beskikbaar. Ongeveer 6min sy plaveisel stap is n pragtige hout deck met bankies wat oor die see en swemstrand uitkyk.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 49

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 120 Keurboomstrand Road, The Dunes Resort, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tranquil Gem het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 5)
Bespreek

120 Keurboomstrand Road, The Dunes Resort, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5dd08441fea7b11f941410447e43a087681066dee64be3ead4f085559494820e94a16015ad66bf2cd629de169fe7a47f08a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 120 Keurboomstrand Road The Dunes Resort 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.01109907168 23.404224717278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang