Tranquil Haven

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Slegs 1 troeteldier word toegelaat mits daar vooraf met die bestuurder gereël word.
Troeteldiere moet goed gemanierd wees en nie heeltyd blaf nie.
Daar is 'n swembad en die verteenwoordiger sal nie verantwoordelikheid aanvaar as die troeteldier verdrink nie.
Troeteldiere mag nie op die beddens of in die slaapkamer slaap nie.
Die troeteldiere se gemors moet in 'n plastieksak gesit word voordat dit in die drom gegooi word.
Troeteldiere mag nie gate in die tuin grawe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 8 Nantucket Close, Sunningdale, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4754a1cd74fc9beb62478a2bd4677764d258ed04c1fe701830a7bc6bdc83077e9e99a1b9ee2b62cc3112688707aedb0e05a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 8 Nantucket Close Sunningdale 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 12:00 -33.8072586 18.4884091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang