Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquil House B&B @ 121 Berry Street

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Tranquil House B&B @ 121 Berry Street
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Themba C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Themba C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was good.

It was good staying at Tranquil House Bed and Breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, moderne, rustige plek.

Kamers is baie mooi en modern. Pragtige Koivisdam buite en tuin. Netjiese, veilige parkeerarea. Lekker privaat buite-sitarea. Ons sal vir seker weer daar kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantell J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and friendly.

There was someone to greet us which was lovely. Everything in the room was perfect - the shower was absolutely amazing! Our only disappointment was the double bed but this was entirely our fault as we did not check the size of the bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luvuyo M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luvuyo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place, clean but did not sleep well the first night.

Great place, would stay there again and highly recommend it for future bookings, however, I could not sleep well the first night because of other guests playing music loud in the middle of the night, and was expecting immediate action taken by the staff, but not at that moment unfortunately. I am also pleased to say as soon as I addressed the matter in the morning, the staff were quick to apologise and addressed the matter of the guest in question, therefore my second night was a good one. Thank you for this service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther K
Saam met vriende

Skoon, netjies en uitstekende diens.

Sal verseker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan W
Enkelreisiger

Heerlik.

Baie gerieflik en goed toegerus, het kragopwekker vir wanneer krag afgegaan het. Heerlik oorgebly, sal definitief die verblyf aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle G
Besigheidsreis

Baie modern en netjies, die kos is ook baie lekker.

Die plek is baie mooi en modern uitgelê. Dit was net bietjie koud toe daar load shedding was, omdat ons in die hartjie van die winter daar gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik en veilig.

Ons was baie beïndruk met die netheid, gerief en veiligheid van Tranquil House B&B. Met ons eerste besoek en het besluit om op pad terug weer daar aan te doen vir ’n rustige nag se slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige eenheid, heerlike ontbyt, vriendelike gasheer!

Eenheid is pragtig groot en heerlike badkamer. Sal enige tyd weer daar oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bea W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bea W
Gesin met tieners

Baie gerieflike oornagverblyf.

Die kamers is ruim en smaakvol ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en vriendelik.

Ons was werklik verras met die nuwe geboue en hoe pragtig die kamers lyk. Groot met die lieflikste bed ooit. Sal vir seker weer van hul gebruik maak en aanbeveel vir ander persone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martelize F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martelize F
Gesin met klein kinders

Een van ons nuwe gunstelinge.

Pragtige plek en presies waarna ons gesoek het! Het geen probleem met bespreking gehad. Rustig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dieter L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke!

Een van die beste plekkies om te bly in Queenstown. Sal beslis terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Very pleasant, had everything we needed. Only complaint - shower not good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fezeka M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fezeka M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's clean and affordable.

This place is very quiet, beautiful with trees around. I still remember birds singing in the early hours. Friendly staff and nice parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berry-straat 121, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAi1coSnsNa9vzG0RoFDZTF4zKaYLsajOrlXXtAR2ziXJGry5EmE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 121 Berry Street Queenstown 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.897059771925 26.893507813492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem