Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquil Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 64 Utopia Nature Estate, Bojanala, Rustenburg, 0400, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tranquil Nest is 'n lieflike selfsorgkothuis in Utopia Nature Estate, Bojanala, 'n entjie se ry vanaf Buffelspoortdam en is ideaal vir 'n klein gesin, paartjie, of diegene wat 'n rustige toevlugsoord weg van die gewoel van die besige stadslewe soek.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. Gaste word aanbeveel om slegs met koue water te stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV.

Buite is daar braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel besikbaar. Gaste het toegang tot gemeenskaplike swembaddens, putt-putt, 'n kinderspeelarea, tennisbaan en reuseskaakstel. Daar is ook staproetes en 'n rivier met pragtige rotspoele naby.

Slaapplek

’n Bespreking by Tranquil Nest sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Eenheid 64 Utopia Nature Estate, Bojanala, Rustenburg, 0400, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 64 Utopia Nature Estate, Bojanala, Rustenburg, 0400, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1efcfd3ff187477fd4fccb4248464f2758d7bb1d971a3edd4b86c3cadf04a572d5af917845110bc51f8fb5802d0b09e75957?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) Unit 64 Utopia Nature Estate Bojanala 0400 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.825719492031 27.47927679286
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem