Tranquility
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Henz Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 130
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Allistine D - Apr 2024
Algehele gradering
Baie rustig en vars.
Welma V - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Brian M - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties, ek sal enige tyd weer bly by Tranquility.
Keena W - Feb 2024
Algehele gradering
Would recommend to anyone, been there a few times and it never disappoints.
Julia T - Jan 2024
Algehele gradering
Altyd 'n plesier om hier te bly.
Julia T - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies en veilig.
Alta J - Jan 2024
Algehele gradering
Defnitief waarde vir jou geld, is hoogs aanbeveel.
Lees meerAlbertus C - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en tevrede.
Miché Amy P - Jan 2024
Algehele gradering
It was very peaceful and comfy.
Chesnay D - Nov 2023
Algehele gradering
Was nice and quiet.
Tasneem K - Nov 2023
Algehele gradering
Pleasant time, thank you.
Rene R - Okt 2023
Algehele gradering
It was absolutely a good stay.
Helena R - Okt 2023
Algehele gradering
Stunning place to stay.
Julia T - Okt 2023
Algehele gradering
Absoluut die perfekte plekkie.
Erna T - Sep 2023
Algehele gradering
Die uitsig is die beste. Heerlike warm verblyf.
Priscilla E - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies, veilig en 'n pragtige uitsig.
Carné S - Aug 2023
Algehele gradering
Relaxing, safe and comfy.
Reagan C - Aug 2023
Algehele gradering
Geniet die onstpanning en die gevoel van vrede.
Jacoba D - Jul 2023
Algehele gradering
Die ideale oorblyplek wat naby hospitale is.
Julia T - Jun 2023
Algehele gradering
'n Perfekte oornagplek met alles wat jy nodig het. Baie bekostigbaar.
Julia T - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, waarde vir geld.
Helena R - Mei 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, sal dit vir enigeen aanbeveel.
Nelia S - Mei 2023
Algehele gradering
Genoeg vir 'n nag.
Paul V - Apr 2023
Algehele gradering
Hierdie is nie die President Hotel nie.
Esau R - Mrt 2023
Algehele gradering
Convenient and safe location.
Esau R - Feb 2023
Algehele gradering
Excellent, good location, spacious and well-equipped.
Marian M - Jan 2023
Algehele gradering
Great value fof money!
Johan S - Des 2022
Algehele gradering
Our stay was accommodative however the bedding was not cleaned and there were ants and tiny cockroaches.
Julia T - Des 2022
Algehele gradering
Perfekte plekkie om te bly.
Tranquility se terugvoer
Hi, sorry about that. We do fumigate monthly. The bedding was definitely clean. We did all the cleaning ourselves over the festive season. Thanks
Julia T - Des 2022
Algehele gradering
Altyd 'n plesier om hier te bly.
Tokkie R - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike, stil, gerieflike, puik toegeruste eenheid.
Tranquility se terugvoer
Baie, baie dankie.
Rosetta V - Nov 2022
Algehele gradering
Very relaxing.
Leon D - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties en al ons verwagtinge oorskry.
Michael S - Aug 2022
Algehele gradering
Dankie aan bestuurder.
Sanet H - Aug 2022
Algehele gradering
Goed vir die prys.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Nancy P - Jun 2022
Algehele gradering
Shower head was clogged.
Shireen A - Jun 2022
Algehele gradering
Owner was very friendly and welcoming. Felt very safe and relaxed.
Johann D - Mei 2022
Algehele gradering
Sentraal en bekostigbaar.
Julia T - Mei 2022
Algehele gradering
'n Plek waarnatoe ons altyd sal terugkeer wanneer ons Kaapstad toe gaan.
Gerald F - Apr 2022
Algehele gradering
Goedkoop en waarde vir jou geld.
Adrian D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies, veilig en naby die stad, dankie.
Maci U - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig.
Dawid O - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, gerieflike uitleg.
Danie K - Feb 2022
Algehele gradering
Net oorgeslaap.
Charles H - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Johlette S - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik en rustig soos altyd.
Werner G - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Lees meerTony S - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en veilig.
Pieter B - Nov 2021
Algehele gradering
Die verblyf is gerieflik en naby alles.
De Waal P - Okt 2021
Algehele gradering
Baie geniet.
Thabiso M - Okt 2021
Algehele gradering
Pleasant stay, however cleanliness an issue.
Mignon B - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies woonstel en vriendelike personeel.
Enver K - Aug 2021
Algehele gradering
Short yet sweet stay.
Mignon B - Aug 2021
Algehele gradering
Ons was goed ontvang. Sal beslis weer daar bly. Plek was netjies en skoon.
Ansa R - Aug 2021
Algehele gradering
Comfortable and neat.
Johan S - Jul 2021
Algehele gradering
Reception good and a very nice room.
Charlton S - Jun 2021
Algehele gradering
Was 'n baie, baie lekker tyd gewees.
Allistine D - Mei 2021
Algehele gradering
Awesome
Tokkie R - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik en veilig en pragtig ingerig.
Susan E - Mei 2021
Algehele gradering
Stil, netjies en sentraal.
Carin D - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige kamer met als wat jy kan nodig hê. Baie sentraal. Gemaklik gebly.
Hayley M - Apr 2021
Algehele gradering
Travelled for a MTB race at Bloemendal Wine Estate
Harry N - Apr 2021
Algehele gradering
Was ’n lekker plekkie. Gemaklik vir ons twee.
Priscilla M - Apr 2021
Algehele gradering
We had a great time at Tranquility. So realizing this, I will come back again. Thanks to the owner who is so helpful.
Helen H - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker en liefdevol, ons het welkom gevoel.
Petro H - Apr 2021
Algehele gradering
Sentraal geleë.
Geraldine K - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Allistine D - Mrt 2021
Algehele gradering
Wondeful
Andre K - Feb 2021
Algehele gradering
Daar is baie lawaai na ure. Was wakker gehou tot 1 uur in die nag.
Nicole F - Jan 2021
Algehele gradering
The stay was great and comfortable.
Sanet B - Jan 2021
Algehele gradering
Baie oulike, praktiese plek met alles wat mens nodig het.
Sue-lanya E - Jan 2021
Algehele gradering
Die ligging is perfek.Die vertrekke is lekker ruim en baie netjies.
Pieter H - Des 2020
Algehele gradering
Tweede jaar wat ek en my vrou by Tranquility bly en ons sal weer soontoe gaan.
Barry P - Des 2020
Algehele gradering
Stil en rustig, met ’n uitsig op Tafelberg.
George N - Des 2020
Algehele gradering
Op die oog af goed, maar baie tekortk0minge.
Eros M - Nov 2020
Algehele gradering
It was magnificent.
Nathaniel G - Okt 2020
Algehele gradering
It seemed like a great cottage, but what you can't expect is much for the value.
Lees meerNathan C - Sep 2020
Algehele gradering
Perfect.
Shavonne B - Sep 2020
Algehele gradering
Amazing private peaceful totally accomodating
Nathan C - Aug 2020
Algehele gradering
Pleasant, will be back again.
Rinda B - Aug 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjies, baie sentraal, rustige omgewing.
Annalie R - Mrt 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Janine C - Mrt 2020
Algehele gradering
Ek is hartlik ontvang met 'n skoon en netjiese kamer. Baie sentraal geleë.
Tomasz S - Mrt 2020
Algehele gradering
Nice place to stay close to most Tygerberg attractions.
Lees meerReinette N - Feb 2020
Algehele gradering
Netjies en baie billik geprys.
Llewellyn L - Jan 2020
Algehele gradering
Deeglik geniet. Kort distansies na enige van die omliggende winkel sentrums ens.
Ina C - Jan 2020
Algehele gradering
Kamer baie netjies, kar veilig. Kamer ongelukkig erg na rook geruik.
Sanet D - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Kathira A - Des 2019
Algehele gradering
Nice place, just needs some upgrading.
Delene G - Des 2019
Algehele gradering
No door to the bathroom.
Pieter H - Des 2019
Algehele gradering
Baie rustig en die moeite werd. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.
Johwin D - Nov 2019
Algehele gradering
Verblyf voorsien in al jou behoeftes.
Louise Y - Nov 2019
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld.
Anne Marie R - Nov 2019
Algehele gradering
Puik, netjies, rustig en veilig. Motor veilig agter hekke.
Monica S - Okt 2019
Algehele gradering
Bekostigbaar.
Shanice M - Sep 2019
Algehele gradering
Very safe and quiet. Nice place to go to if you just want to be in your own space.
Juanmare Z - Sep 2019
Algehele gradering
Was baie aangenaam!
Ashley V - Sep 2019
Algehele gradering
Was baie nice en rustig gewees.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was very nice and peaceful.
Just the shower water that takes long to heat.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Liza A - Aug 2019
Algehele gradering
Baie gerieflike, netjiese plekkie.
Johan V - Aug 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld en veilig.
Hannelie K - Aug 2019
Algehele gradering
Baie bekostigbaar.
Nkanyiso D - Jun 2019
Algehele gradering
Awesome place.
Freddie W - Jun 2019
Algehele gradering
Was fantasties, ontvangs was goed, baie veilig.
Peet P - Mei 2019
Algehele gradering
Safe and clean.
Pamela M - Apr 2019
Algehele gradering
I enjoyed my stay at Tranquility.
Annelisa G - Mrt 2019
Algehele gradering
Nice experience.
Nicolene B - Mrt 2019
Algehele gradering
Jy kry waarvoor jy betaal.
Bernette B - Mrt 2019
Algehele gradering
Ek kan nou nog nie glo vir R350 het ons meer gekry as wat ons verwag het.
Hetty S - Mrt 2019
Algehele gradering
Slegte ervaring.
Lees meerDesere B - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike Kaapse vriendelikheid in gerieflike akkommodasie.
Elizma L - Mrt 2019
Algehele gradering
Gasvryheid.
Ursula L - Mrt 2019
Algehele gradering
Verblyf was baie lekker.
Rishaad A - Feb 2019
Algehele gradering
Excellent location and safety.
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Kruschev Tiyo S - Feb 2019
Algehele gradering
Looking forward to the next stay!
Johlette S - Feb 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n baie stil en veilige area.
Esther K - Feb 2019
Algehele gradering
My husband and I enjoyed our stay.
Anzelle S - Feb 2019
Algehele gradering
Excellent!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend.
Dit is waarde vir geld! Dis maklik om die plek te kry en dis 'n regte juweel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hazel G - Jan 2019
Algehele gradering
Guesthouse was awesome and peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die gastehuis was wonderlik en rustig.
Uitstekende diens en baie veilig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Selleng N - Jan 2019
Algehele gradering
It is a very affordable self-catering place.
Kurt H - Jan 2019
Algehele gradering
Was baie rustig en lekker.
Riana M - Jan 2019
Algehele gradering
Die plek is netjies en goeie kliëntediens ontvang.
Lizelle M - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies en veilig en die personeel is baie behulpsaam en vriendelik.
Mietha J - Des 2018
Algehele gradering
Veilige, rustige plekkie.
Chadwill J - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustige omgewing om in the bly en baie veilig ook.
Sterna B - Des 2018
Algehele gradering
Ek het die verblyf geniet.
Charles H - Nov 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leerdamstraat 33, Avondale, 7500, Wes-Kaap