Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquility

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Clifford Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 29 resensies vir Tranquility
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Monika V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Monika V

Ligging en uitsig is perfek.

Ons was 'n groep van 10 en die laaste nag het nog twee mense by ons aangesluit. Omdat ek nie van die begin af gesê het ons is 12 nie, moes ek nog R700 ekstra betaal. So boek van die begin af vir 12. Ons het baie lekker gekuier. Die volgende het my gepla: 1) Die reaksie van die eienaar, is geen reaksie, maar Maria wat omsien na die huis, het ons vriendelik ontvang. 2) Daar is geen uitgang na buite, anders as via die (nou) kar parkeerplek langs die huis, waar 3 karre agtermekaar kan staan - sou daar 'n brand uit gebreek het. 3) Daar is slegs een bos sleutels, as hy dit verloor, sit jy op straat (Maria het nie 'n ekstra paar sleutels nie en die eienaar is weet ek nie waar nie). 4) Die beddegoed en beddens is swak gehalte. Dit is nie jou standaard bed met 'n base nie, die pas-laken pas nie en hoeveel keer 'n nag moet hy dit regmaak, omdat jy op die matras lê, ens. As jy verby hierdie kan kyk, dan is hierdie die plek vir jou. Sal ek weer daar gaan bly, ek dink nie so nie. Ek het sleg geslaap, maar lekker gekuier. Die huis is pragtig, groot en gerieflik. Wat sou ek graag anders wou gehad het? Dat daar ten minste een kamer met twee enkelbeddens was en nie net al 6 kamers met dubbelbeddens nie en dat die badkamer 'n deur moes gehad het. Al die badkamers is half deel van die kamer en baie sleg vir almal wat nie 'n paartjie is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georgina B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgina B

Tranquility, peaceful, at home and much more.

It was amazing and very easy-going access place. Everything was beautifully laid out. We felt right at home and did not want to leave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Renee M
Gesin met tieners

Above says it all.

Good morning. Tranquility weekend ……. A family weekend away, what could be better. Great excitement and even greater expectations as we all left Cape Town. Rather expensive but we were sure that for the price everything would be 100%. We arrived and the position is lovely, on the water just what we wanted, but that is where the loveliness ends. We paid for 6 rooms for 12 people and were told that we would be allocated R500 electricity for the three nights that we were there, which ran out on the last day. Just as well we didn’t use the jacuzzi or the air-conditioning that was advertised as it might have been a worse situation. And now for the house review: There is a TV and decoder, but we were charged an extra R50/day, which promptly went off early on the last day, so we only really had the TV for 2 ½ days. There is no dishwasher, which is a standard in holiday homes, so we paid extra for a cleaning lady to come in each morning. The bedrooms all had very old and in some cases broken duvet covers, curtains that were hanging half off the rails, and bedside lamps with no plug in the wall. The one bathroom had a broken toilet seat. There were no braai tongs, so we bought one for R200 and left it behind. I requested a refund but never received a reply. The geyser leaked so we had to place a bucket for the drips to avoid anyone slipping on the wet tiles. The shower drains in both of the front room’s bathrooms were blocked and overflowed when the shower was used. The shower heads in all 4 downstairs bathrooms need a clean as the water just squirts out in places. The swimming pool has a major leak so needs to be filled up from time to time. The freezer doesn’t freeze, more like a fridge than a freezer. And now to top it all, after I was told that I needed to pay a R20.00 breakage deposit that would be returned a week after our stay, well it’s been 10 days and still nothing, even after asking the managing agents, nothing has transpired. R20.00 for a 3-night stay was a complete rip-off and I think if the owners of Tranquility would like to carry on renting out this home, they really have to up their game!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B

Great experience.

Ligging perfek. Lekker gekuier dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janneke L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Janneke L
Saam met vriende

Goeie ligging, maar plek is verwaarloos.

Al die deure van elke vertrek wat toegemaak moet word sukkel a.g.v. hout wat geswel is, so van die deure kon ons skaars toemaak. Vrieskas raas verskriklik. Yskas vries alles, selfs op die warmste setting. Geen cover vir jacuzzi om hitte binne te hou nie, so dit mors krag, en jy word net voorsien van 'n sekere hoeveelheid krag en met die koue winter en geen cover, mors dit geld en krag. Dak lek in voorportaal en is al vrot soos dit lek. Braai grids was vuil en braai was vol vet en vuil toe ons daar aankom. Geen braai tongs beskikbaar nie. Jacuzzi-dek se hout is vrot, so jy kan nie daar sit of loop nie. Jacuzzi is oud en verf waarmee dit oorgedoen is dop op. Teëls buite in voorportaal is gekraak en stukkend. Gas hob sukkel om te werk, branders se vlamme werk nie almal nie en kort 'n diens of skoonmaak. Nie genoeg glasglase vir 8 mense nie. Banke is al uitgesit en kort 'n oordoen. Geen wifi. DStv moet jy apart voor betaal om aan te sit. Geen loadshedding-ligte of kerse nie. Messe/eetgerei kort 'n upgrade, geen broodmes beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mylene S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mylene S

Fantastiese, perfekte vakansie.

Die ligging van die plek is die beste. Rustigheid self. Baie om te doen en sien as jy 'n natuurmens is. 'n Moet vir watersportpersone. Wonderlike ervaring. Beslis 'n moet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole H
Saam met vriende

Tranquility on the lake.

Celebrated a birthday weekend away with Friends, and loved the fact that each room has its own en-suite bathroom. The place takes after its name as it was indeed a weekend of Tranquility. Relaxing in the Jacuzzi with its magical views of the lake and splash pool to cool off in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility se terugvoer

We are so happy that you enjoyed your birthday weekend.
I hope to see you guys again soon.

Tranquility
Clint R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint R

Awesome setting. Value for money.

This was a weekend away reward for our supervisors. It was ideal in the size and in the entertainment areas. Lots of time spent in the water and in the Jacuzzi. We have been to 4 places together and rate this one the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility se terugvoer

Thank you so much for your rating. It is much appreciated. Please come again.

Tranquility
Donovan B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Donovan B

Mooi plek, aandag kan gegee word aan die geriewe.

Die plek is ideaal vir 'n groot groep mense en die uitsig op Port Owen Marina is pragtig. Die ketel en DStv het ongelukkig nie gewerk nie, te min glase vir groot groepe, van die gloeilampe was buite werking, en die matrasse in die grondvloer kamers is verskriklik hard en moeilik om op te slaap. Vir besoekers wat die meeste van hul tyd in die woning deurbring is hierdie belangrike aspekte wat beslis aandag geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility se terugvoer

Hallo.
Dankie vir u insae.
Jammer u het nie laat weet oor die ketel. Daar is ekstras in die stoorkamer. So ook met glase. Alles is sederdien reggestel. Die DStv was ongelukkig buite my beheer aangesien diensleweraar belowe het om dit reg te stel. Ek het intussen iemand anders aangestel om die probleem reg te stel, aangesien die ander verskaffer my so in die verleentheid gebring het.
Matrasse is 'n moeilike een. Party verkies hard en ander sag. Jammer u moes sukkel met te hard. Waardeer u insae en hoop om u weer te sien.

Tranquility
Andre V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met vriende

Relaxing.

The report I had from the directors that there were small things that could have been improved. The TV set didn't work - also there was no washing liquid and hand soap either. Other than that they had a good stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree D

The name says it all. Had a great time with good location.

The plumbing needs to be fixed as well as the jacuzzi, water kept on seeping out. We were a group of 12 ladies and had a fabulous time after the last year and a half with the pandemic. Will recommend this establishment to anyone who wants to unwind and enjoy the tranquility.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nerina G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina G

Peace and quiet mixed with a lot of fun.

Tranquility serves and does justice to its name- peaceful and quiet surroundings. Modestly furnished with warm decor. Open and welcome atmosphere. Awesome and breathtaking view on your doorstep. Just a shame that the Jacuzzi and the microwave did not heat up. The DStv did not want to play and it rained in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel K
Saam met vriende

Was fantasties.

Net van die stoele was gebreek. My ma het inmekaar geval met stoel. Stort was stukkend in hoofslaapkamer. Scullery kraan was stukkend moes toe plumber uitkry. Panne lyk sleg gebruik al. So ook ander kombuis toerusting. Maar verder was dit 'n heerlike kuier huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Cheryl M
Saam met vriende

Lekker gekuier.

Mooi huis en perfekte ligging op die rivier, ideaal vir n groot groep mense die huis het net instandhouding nodig, bietjie verwaarloos vir die tipe geld wat mens 'n dag betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Fantastiese plek vir groter groep familie en vriende.

Die plek was pragtig skoon. Perfekte ligging op die water met sy eie jetty waar ons boot kon vasmeer. Genoeg kamers en lekker leefareas met groot binne braaiplek. Kan regtig aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chandre L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre L
Saam met vriende

Great stay and service!

Wonderful place, the pictures don’t do the place justice.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie verblyf en diens!

Wonderlike plek, die foto's lyk nie so mooi soos die plek nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inga Casey D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inga Casey D

Dit was asemrowend.

Die plek was ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gino S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gino S
Gesin met klein kinders

Awesome.

I would like to thank Melanie and Zelda for a beautiful holiday, your home is really amazing and you guys made it really special for us.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome.

Ek wil graag vir Melanie en Zelda bedank vir 'n pragtige vakansie, julle huis is regtig asemerowend en julle maak dit baie spesiaal vir ons.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

Fantasties.

Plek lyk presies soos op foto's, ons as familie het dit baie geniet. Net die regte plek as jy wil ontspan. Die dame wat ons verwelkom het, Melanie, baie vriendelike mens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Lieflike kuier huis, meer as genoeg plek.

Ons was 'n groep van 11 waarvan 2 kinders was, 6 en 10 jaar onderskeidelik. Daar was nie 'n vervelige oomblik nie. Die huis is baie goed toegerus en as gevolg van die lekker groot leefarea en kombuis kon ons lekker saamkuier. Die huis was in alle opsigte baie netjies en skoon en Melanie het verduidelik hoe alles werk en ons verseker dat ons haar enige tyd kon skakel indien ons iets nodig gehad het. Nogmaals dankie vir die lekker tyd wat ons daar kon deurbring. Tranquility sal ons definitief weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole D

Great place to stay for research group!

Tranquillity was a great place to stay for our research group, with the easy access to the river and the large rooms. It may be awesome if 2x single bed options were available in the rooms instead of doubles. It suited our needs perfectly. I would suggest it to any group wanting stay in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keenan V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Keenan V
Saam met vriende

Tranquil.

One of the best places I have visited in a long time. Only disappointment was that the kayak did not come with life jackets. Despite this, rowing on the river early morning is probably the best wake up one can have. We absolutely enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility se terugvoer

It was great hosting Keenan and his friends. Kayak does come with life jackets. Unfortunately, I neglected to deliver them as I forgot that they had been washed and in my possession.
Thank you, Keenan, for a great review.

Tranquility
Lynette B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette B
Saam met vriende

Sal nie aanbeveel!

Ons is 'n groot familie wat vanaf die Kaap kom vakansie hou het en betaal het vir 3 nagte vir 'n huis vol foute! Om mee te begin het ons 20 min. buite Port Owen vir Melanie (gasvrou) laat weet dat ons amper in die dorp is en sy kan ons binnekort by die huis kry. Ons het 45 minute vir Melanie gewag. Dit nadat ons twee keer opgevolg het oor hoe ver sy is. Uiteindelik het sy gekom en ons verwelkom. Sy was vriendelik, maar vanaf die intrapslag het sy begin foute uitwys waarvoor ons moet pasop. 'n Bos sleutels is vir die huis gegee, maar nie eenkeer het sy gewys watter sleutel is vir watter deur nie. Die tags is so oud jy kan ook niks lees nie. Die swembad het gekraakte teëls reg rondom wat gevaarlik is vir enige persoon wat daarop gaan staan. Boonop vertel Melanie dat die klein swembad lek en ons moet dophou dat hy nie te leeg raak nie anders brand die pomp uit!. Ons word gesê die tuinslang lê om die draai en ons moet dit volmaak. Die yskas in die kombuis se een poot is af en lê teen die regop-staan-vrieskas en daar word vir ons gesê dat as die yskas se fan dalk stop moet ons die deur net ' paar keer oop- en toemaak dan sal dit weer regkom! Die ketel, 'n ou geroeste ketel van Shoprite wat beter dae gesien het, is in die kombuis. Toe ons dit later gebruik besef ons die tuit is oopgebars en water stroom langs die ketel af, en meer water beland op die toonbank as in jou koppie! Melanie het belowe om 'n nuwe een te bring, ons was nou nog! Geen gas of baie min gas. Melanie vertel ons dat sy dink die vorige mense het alles op gebruik en sy sal die volgende dag vir ons bring, maar sy kon niks vandag kry nie, want die hele dorp het geen gas nie. Vir ons wat so baie betaal kon sy gerus Vredenburg toe ry vir gas. Jacuzzi: Dag een het die water na chloor geruik, daarna het ons agtergekom dat die Jacuzzi nie vars water gehad het toe ons in check nie. In plaas daarvan is daar baie chloor ingegooi en het van ons mense se vel gebrand. Dag twee kon ons glad nie die Jacuzzi gebruik a.g.v. die vrot waterreuk nie. Stukkende gordynreling: Dag een toe een van ons mense die toilet wou gebruik en die gordyn toetrek het die hele reling van die muur afgekom. Daar was gesê dat dit so was en sy weet daarvan. Lekkende Toilet: op dag 2 het een van die badkamers se toilet begin lek tot binne in die kamer as gevolg daarvan het baie van ons persoonlike items nat en beskadig geword. Toe ons dit aanmeld by Melanie het sy gesê sy sal iemand Vrydag stuur (wanner ons sou uit-check). Sy het toe iemand vroeër gestuur, maar dit het weer begin lek. My kinders moes toe vroeër huis toe gaan a.g.v. die lekkende toilet! Slaapkamer bo: Die deure van die boonste verdieping kan glad nie sluit nie en is onveilig. Slaapkamer wat oor die kanaal uitkyk se stoepdeure wou ons oopmaak. Nadat ek deur die hele bos sleutels is om te kyk watter sleutel pas besef ek dat die sleutel wat pas stukkend is. Algemeen: Die kombuistoerusting en breekware is van uiterse swak gehalte (nie eers 4 van een soort glas nie, plastic champagne glase en ge-chipde borde ens.). Die matrasse is ook goedkoop en dun en beddens kraak. Geen tweede TV in hoofslaapkamer soos geadverteer. Tafeltennisrakkette stukkend en geen heel balle nie. Stukkende sitkamermeubels (rottangstoel wat heeltemal uitrafel). Ons wonder of die eienaar bewus is van die toestand van sy huis en al hierdie foute. 'n Mens kan sien dat geen geld wat gekry word deur gaste word teruggesit in die huis se instandhouding nie. Ons sal hierdie huis vir niemand aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathalie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nathalie B
Gesin met tieners

Great place to stay.

The place was great. The only negative is that tiles around pool was loose and slippery. 2 of our group hurt themselves there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility se terugvoer

Thank you for your feedback, our maintenance team is currently busy with the repairs on the tiles.

Tranquility
Theo K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo K

Briljant.

Baie geniet en 'n plekkie wat die kinders ook besig hou met swembad, tafeltennis, pool, veerpyltjies and natuurlik visvang. Baie spasie. Plek is baie skoon en het als wat nodig is om 'n goeie ruskansie to geniet. Clifford was baie behulpsaam en Melani wat kom oop en toe maak is baie stiptelik en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility se terugvoer

Beste Theo,

Baie dankie vir goeie resensie en dat julle sulke goeie gaste was. Hoop julle kom beslis weer.

Goed gaan,
Clifford

Tranquility
Lyndall O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndall O

Ongelooflike lekker kuier huis, meer as genoeg plek om lekker te kuier!

Ons het vreeslik lekker gebly, alles was so mooi groot en netjies. Die ligging was absoluut asemrowend en ons het daai Jacuzzi vreeslik geniet in die droogte wat die Kaap beleef. Sal dit definitief aanbeveel vir klomp mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility se terugvoer

Hi
Baie baie dankie vir die wonderlike resensie.
Ek hoop alle mense lees dit. Ek waardeer. Ons streef daarna om elke keer 'n bietjie beter te wees. En ja, die posisie is perfek. Hoop om jou gou weer te sien.

Tranquility
Michelle D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met vriende

Wat 'n awesome lekker naweek!

Ons het 'n fantastiese tyd gehad en die huis was alles wat dit beloof het en meer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margriet V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Margriet V

Dit was baie rustig met mooi ligging op die water.

Die ligging is puik, die huis was skoon en die ontvangs baie vriendelik, maar die huis en toerusting oor die algemeen is afgeleef en kort aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility se terugvoer

Thank you for your feedback, our maintenance team is currently working on ensuring all snag lists are fixed.

Tranquility
Stiaan V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stiaan V
Saam met vriende

Beste in die Weste.

Ons almal het so lekker gekuier by die braai en DSTV was 'n groot plus omdat ons die rugby kon kyk. Goed ingerig en slaap gemaklik 12 mense. Sal weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquility se terugvoer

Hi,
Dankie Stiaan.
Julle was 'n plesier. Ek waardeer dit.
Groete.
Clifford.

Tranquility
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 50B, Port Owen, Weskus, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjZTMzMzhhLTgxNTEtNDhlYS05MjRjLTJmYjQwY2RmMWQ4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 12) 29 5 1 5 50B Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.784523508888 18.153006881475
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem