Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquility

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinlaan 11, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Tranquility is 'n ruim gesinsvakansiehuis in Table View. Die huis is ideaal geleë om gaste maklike toegang tot Kaapstad se middestad en omliggende wynplase te gee.

Die huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, die vierde slaapkamer het 1 enkelbed en die vyfde slaapkamer het 'n stapelbed. Die derde badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, konveksie-oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV.

Die toegeboude stoep het 'n binnebraai en die glasstapeldeure lei na die groot agtertuin waar daar 'n swembad en buitemeubels is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Tranquility sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Shelly Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Donkinlaan 11, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinlaan 11, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57ffd3e06f3e299eb7dd486b5615244faa101e447520be172c468aa229ae24a74538fe63b99792628ffe26d252d78db5ea02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 10) 11 Donkin Avenue Flamingo Vlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8279205 18.4908178
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem