Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquility

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clan Stweart-straat 52, Glencairn Heights, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tranquility is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel sowat 800 m vanaf Glencairn-strand en sy getypoel. Dis net 4,5 km vanaf Simonstad waar 'n seiljagklub, marina, winkels en 'n verskeidenheid uitstekende restaurante beskikbaar is.

Hierdie oopplan-woonstel met 1 slaapkamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n sentrale etenstafel met 2 stoele toegerus. Daar is 'n lieflike rusbank, 'n TV en gratis WiFi met 'n omsetter wat dit gedurende kragonderbrekings sal aanhou.

Die dek bied ongelooflike berg- en see-uitsigte en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Daar is 'n privaat ingang en veilige parkeerplek. Nabygeleë besienswaardighede sluit Long Beach, Sea Forth Beach en die bekende Boulders Beach in, die tuiste van die geliefde pikkewyne.

Slaapplek

’n Bespreking by Tranquility sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Tranquility
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Julie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Maande gelys 7

Ligging

  • Clan Stweart-straat 52, Glencairn Heights, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tranquility het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clan Stweart-straat 52, Glencairn Heights, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1ec222ac6b3e55131bc0c612c2eae6dc7ab0df35cfc125ff272b38a45a49734bdd8e9bdea3f7fe18bc002be0b1936213e5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 52 Clan Stewart Street Glencairn Heights 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1536395 18.4278597
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem