Tranquility Sea House and Cottage
Opsomming van Resensie
Gwynneth M - Nov 2020
Gemiddeld
Die plek was baie mooi en rustig. Beslis waarde vir geld. Ons sal enige tyd weer terug gaan.
Annamarie F - Mrt 2020
Gemiddeld
Although we only spent one night, it was beautiful, neat and quiet.
Beulah T - Jan 2020
Gemiddeld
Wow the name says it all. After a long day this is just what we wanted the silence, cleanliness awesome.
Tranquility Sea House and Cottage's terugvoer
Hi B
Thank you for the beautiful review. We enjoyed hosting you, and appreciate you leaving our place spotless.
Looking forward to your next visit.
Kind regards,
Theo and Wendy
Marlene B - Jan 2020
Gemiddeld
Gasvry, ontspannend en my 2 yorkies was welkom/
Elza J - Jan 2020
Gemiddeld
Pragtig, skoon netjies en ten volle toegerus. Baie oulike plekkie om te oornag of selfs om langer te vertoef. Baie gasvry ontvang.
Karen H - Okt 2019
Gemiddeld
A beautiful and quiet little retreat.
Tranquility Sea House and Cottage's terugvoer
Thank you so much for the beautiful review, dearest Karen. We appreciate so much.
Also, thank you for leaving our cottage immaculately clean..
Get well soon and blessings to you,
Theo and Wendy
Mariske L - Okt 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Jonathan F - Okt 2019
Gemiddeld
Convenient place.
Jemay V - Okt 2019
Gemiddeld
Lekker rustige omgewing, het ons tydjie daar geniet.
Johan B - Sep 2019
Gemiddeld
'n Baie aangename ervaring.
Tranquility Sea House and Cottage's terugvoer
Baie dankie Johan en waardeer dat julle ons plekkie silwer skoon gelaat het, sal julle graag weer wil sien. Dankie vir die mooi woorde en jul vriendelikheid.
Vriendelike groete,
Theo & Wendy
Sonja S - Sep 2019
Gemiddeld
Fantasties! So pragtige plek.
Tranquility Sea House and Cottage's terugvoer
Liefste Sonja en gesin,
Baie dankie dat julle ons plek so pragtig, netjies en skoon agtergelaat het. Ons hoop julle kom kuier weer.
Met waardering en baie seënwense,
Theo en Wendy
Erna S - Aug 2019
Gemiddeld
Fantasties!
Lees meerTranquility Sea House and Cottage's terugvoer
So ‘n voorreg om hierdie pragtige jong mense te kon ontmoet. Hartlike dank dat julle ons plekkie so ongelooflik netjies agtergelaat het.
Ons hoop julle kom weer kuier.
Liefde en seëngroete,
Theo en Wendy
Jan V - Jul 2019
Gemiddeld
Fantastiese, netjies verblyf met alles wat jy nodig het.
Tranquility Sea House and Cottage's terugvoer
Baie dankie Jan,
Julle het ons plekkie silwer skoon gelaat...met waardering.
Vriendelike groete,
Theodor
Chrisna K - Jun 2019
Gemiddeld
Dit was uitstekend.
Tranquility Sea House and Cottage's terugvoer
Hi Chrisna,
Baie dankie vir jou mooi resensie, waardeer en baie dankie dat julle die plek so netjies agter gelaat het.
Vriendelike groete,
Theodor
Steve F - Mei 2019
Gemiddeld
Baie vriendelik en baie snoesig! Sal vir seker weer daar gaan bly!
Tranquility Sea House and Cottage's terugvoer
Hi Steve,
Baie dankie vir die mooi woorde, met opregte waardering, julle was twee baie aangename jong mans, stil en het ons met soveel respek behandel, wou nie eers die motorhuis deur oop maak nie.
Wonderlik om jong mense met goeie maniere te ontmoet.
Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Theodor
Lyres A - Apr 2019
Gemiddeld
Ek en my gesin het die verblyf tenvolle geniet, want ons het veilig gevoel.
Tranquility Sea House and Cottage's terugvoer
Hi Lyres,
Baie dankie vir die mooi resensie, met waardering.
Julle is baie aangename mense en het die kinders geniet asook dat julle die
plek so netjies agtergelaat het.
Vriendelike groete,
Theo en Wendy
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gratastraat 31, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom