Tranquillity
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Donato Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Marlene V - Des 2021
Algehele gradering
Dit was als en nog meer waarop ons gehoop het.
Tranquillity se terugvoer
Hello Marlene
Thanks for the kind words.
Regards
Donato
Christo S - Jun 2015
Algehele gradering
Baie rustig en vrek mooi uitsig oor die see.
Doortjie V - Mei 2015
Algehele gradering
Fantastiese tydjie gehad.
Louise C - Nov 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Zenta L - Okt 2014
Algehele gradering
Pragtige en ruim huis, rustige atmosfeer met lieflike uitsig, voldoen aan alle vereistes!
Jacky C - Jan 2014
Algehele gradering
It was wonderful, relaxing ,and value for money
Zenta L - Sep 2013
Algehele gradering
Ontspannend, rustig en 'n heerlike wegbreektuiste. Baie goed geleë.
Marilyn S - Jun 2013
Algehele gradering
Best place ever!
Francois B - Apr 2013
Algehele gradering
Huis baie netjies en skoon, Melanie was baie tegemoedkomend en kon waentjie vroeer afhaak.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Perch-weg 36, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom