Trap Suutjies
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Union-straat 76, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Trap Suutjies is 'n enkelwoonstel op die eienaar se perseel in die rustige buurt Lochnerhof in Strand. Die bekoorlike verblyf bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n rustige en privaat area waar gaste kan ontspan.
Die woonstel het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die verblyf het geriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, rusbank, lessenaar en 'n TV. Daar is ook 'n waskamer met 'n wasmasjien en 'n wasbak. Die waskamer word met die hoofhuis gedeel, maar net vir wasgoed.
Die woonstel het ook sitplek en 'n stoep met 'n Weber-braai. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n elektriese hek beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Trap Suutjies sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- Union-straat 76, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Trap Suutjies het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lochnerhof Strand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Union-straat 76, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom