Travel Lodge Sabie
Beskrywing
Die lodge bied basiese kamers met en suite-kamers met tee- en koffiemaakgeriewe. Geen TV, yskas of braaigeriewe is beskikbaar nie. Geen lugversorging of WiFi nie. Perfek vir gaste wat op 'n lae begroting reis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die lodge bied basiese slaapplek vir 3 met en suite-kamers wat tee- en koffiemaakgeriewe het. Geen TV, yskas kook- of braaigeriewe is beskikbaar nie. Geen lugversorging of WiFi nie. Perfek vir gaste wat op 'n lae begroting reis. 1 dubbelbed en 1 enkelbed is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Vermaak
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 5 volledig toegeruste oopplan-selfsorghouthuise. 3 gaste kan in elkeen slaap en elkeen het 'n eie parkeerplek. Daar is 3 enkelbeddens in elke eenheid, asook 'n badkamertjie met 'n bad. Die houthuis het 'n kombuisie en gemeenskaplike braai-areas is beskikbaar. Die eenhede het nie die volgende nie: - TV, lugversorging en handdoeke. - Geen swembad of restaurant is by die lodge beskikbaar nie. Perfek vir gaste wat op 'n lae begroting reis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie dubbelverdiepinggebou is losstaande en is ideaal vir skool-, kerk- of enige groep wat op soek is na bekostigbare verblyf. Die kamers het slaapplek vir tussen 4 en 10 gaste. Daar is 'n gemeenskaplike badkamer en slegs stapelbeddens is beskikbaar. Bring asb. jul eie handdoeke saam. Die kamers het geen kookgeriewe nie. Geen TV, yskas, braaigeriewe of kombuis is beskikbaar nie. Nie ideaal vir families met kinders of paartjies nie. Meer geskik vir skool- of jeuggroepe. Geen privaatheid in die kamers nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Stapelbed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Cnr. of 6th & Main Street, Sabie, 1260, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 99 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang