Reebok Akkommodasie by Traveller's Rest, Reebok | LekkeSlaap
+22

Traveller's Rest, Reebok

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildevy-weg 6, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Traveller's Rest, Reebok is 'n B&B wat deur die eienaar bestuur word tussen Klein- en Groot-Brakrivier, 20 minute se ry van Mosselbaai af.

Verblyf word gebied in 1 slaapkamer in die huis wat sy eie ingang en privaat patio het. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit gratis WiFi, DStv Compact, 'n waaier, yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en tuisgebakte beskuit in. Braaigeriewe is beskikbaar op versoek.

Ontbyt word in die eetarea of op die stoep bedien en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Ons laat ook klein, goedgemanierde troeteldiere toe indien dit vooraf gereël word. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel.

Traveller's Rest, Reebok is naby die strand en net 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede op dié deel van die Tuinroete.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Traveller's Rest, Reebok
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Wildevy-weg 6, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Traveller's Rest, Reebok het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildevy-weg 6, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6egRsbkgFXe0HQUQhebe2hZBactXfghfMdgN8U2Jj88U4Lus11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 6 Wildevy Road Reebok 6503 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.070372638639 22.173133885808
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za