LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+9
Gastehuis in Reebok

Traveller's Rest

Bliss
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit gratis WiFi, DStv Compact, 'n waaier, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en tuisgebakte beskuit in. Die kamer het 'n privaat ingang en 'n beskutte hoektuintjie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer • 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Parkeerplek is beskikbaar langs die eenheid, óf in die oprit óf agter veilige hekke.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

6 Wildevy Road, Reebok, Little Brak River, 6503, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6egRsbkgFXe0HQUQhebe2hZBactXfghfMdgN8U2Jj88U4Lus11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 6 Wildevy Road Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.070372638639 22.173133885808
Soek in 'n groter streek