Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tree Top View Selfsorg

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

André Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Tree Top View Selfsorg
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Francois H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly. Plek is goed ingerig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharina C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig en ruim. Sal dit aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly. Die plek is netjies, veilig en ruim. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharina C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf. Baie dankie.

Baie dankie. Ons het lekker gebly in Tree Top View. Sal die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens.

Ruim en netjiese selfsorg akkommodasie. Sal definitief aanbeveel en weer gebruik maak daarvan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wim H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim H
Enkelreisiger

Baie lekker, rustig met mooi uitsig vanuit woonstel.

Baie lekker gebly, mooi woonstel en omgewing en gasvryheid puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig en goeie ligging. Sal definitief weer kom.

Baie lekker gebly. Sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie V
Saam met vriende

Lekke plek om te geniet.

Alles is 100% in plek, selfs ons wasgoed is gedoen teen 'n nominale bedrag. Puik diens baie geluk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel V
Saam met vriende

Baie vriendelike en behulpsame gashere.

Sal net aanbeveel dat die eienaars 'n driekwart- of dubbelbed in die kombuis plaas. Daar is oorgenoeg ruimte vir dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tree Top View Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, wil net bevestig en enige onduidelik voorkom oor ons ligging. Ons is in Ludwigsdorf gelee, wat n baie goeie, stil en veilige buurd is in Windhoek.
Meeste eetplekke en klein grocery winkels is +- 3km van die blyplek en 1 van die groot Malls (Maerua Mall) is 4km.
Ook stap afstand van die Avis dam.
Ludwigsdorf en Avis buurt is die naaste aan die Hosea Kutako lughawe.
Andre Bester

Tree Top View Selfsorg
Vanaf
R1 050
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Babs-straat 24, Ludwigsdorf, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75ee28cac934ed34ef1d8718236120cc70ef402b1edf981c8567c3695aced977871b0223d81f9e3f376af4a57f5b85ffa02b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 5 mense 8 5 1 5 24 Babs Street Ludwigsdorf 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -22.569852535979 17.121890176721
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem