Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treedom Villas and Vardos

Selfsorg
Owl Vardo
Vanaf
Vanaf R1 610
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Owl Vardo bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koningingrootte-bed en 'n bed vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is in. Daar is ook 'n sit- en eetarea, asook 'n kaggel. WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbed vir 2
Slaapkamer
Plek vir 6 mense
1 xKoningingrootte-bed
2 xKinderbed vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook binnenshuis is verbode.
- Die sauna word gebruik op versoek en teen ekstra koste.
- Dele van die villa word via trappe bereik en is dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Klein, goedgemanierde honde word toegelaat mits dit vooraf gereël is en moet eers bespreek word. Daar is nie heinings nie so honde kan weghardloop in die oop woud in indien hulle nie reg opgelei is nie. Die honde kan ook nie op die beddens lê nie. Eienaars moet agter hulle honde skoonmaak en enige gemors of skade deur die honde sal 'n fooi beloop.
- Aandetes kan in die liefdestonnel bespreek word. Die spyskaarte word per ete ontwerp en besprekings is noodsaaklik.
- Die water by Treedom is veilig om te drink.
- Kinders moet altyd onder toesig wees. Ouers is verantwoordelik om hulle kinders by die verblyf op te pas.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gypsy Vardo
Vanaf
Vanaf R1 610
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is 'n unieke Gypsy-karavaan wat met 'n boheems-sjiek styl en juweelskakerings versier is. Dit het slaapplek vir 2 gaste en die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat met wit 100%-perkakatoenlinne opgemaak is en met 'n snoesige kombersie en 'n unieke kopstuk afgerond is. Daar is genoeg pakplek onder die bed vir bagasie. Die en suite-badkamer het 'n reënstort, toilet en 'n wasbak en die venster bied 'n uitsig oor die woud. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. WiFi is beskikbaar en daar is 'n privaat, omheinde tuin buite met 'n maanswaai en 'n dag-hemelbed waar gaste onder die sterre sou kon sit, asook 'n ingeboude braai. Die privaat glashuis bied 'n sitarea en eetarea wat met feëtjieliggies verlig word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook binnenshuis is verbode.
- Die sauna word gebruik op versoek en teen ekstra koste.
- Dele van die villa word via trappe bereik en is dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Klein, goedgemanierde honde word toegelaat mits dit vooraf gereël is en moet eers bespreek word. Daar is nie heinings nie so honde kan weghardloop in die oop woud in indien hulle nie reg opgelei is nie. Die honde kan ook nie op die beddens lê nie. Eienaars moet agter hulle honde skoonmaak en enige gemors of skade deur die honde sal 'n fooi beloop.
- Aandetes kan in die liefdestonnel bespreek word. Die spyskaarte word per ete ontwerp en besprekings is noodsaaklik.
- Die water by Treedom is veilig om te drink.
- Kinders moet altyd onder toesig wees. Ouers is verantwoordelik om hulle kinders by die verblyf op te pas.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Treehouse Villa
Vanaf
Vanaf R2 110
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Treehouse Villa het slaapplek vir 4 gaste. Dit is 'n tripelverdieping-boomhuis wat oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea beskik. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die solderkamer het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die en suite-badkamer het 'n reënstort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe in die kombuis. Gaste kan hul maaltye by die toonbank geniet en die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n kaggel en 'n platskerm-TV teen die muur met die volle DStv-pakket, asook Netflix en Amazon Prime. Die leefarea bied toegang tot 'n dek met 'n etenstafel, buitemeubels en 'n uitsig oor die omgewing en see. Onder die villa is daar nog 'n ruim buite-leefarea met 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en buitemeubels. Daar is ook 'n vuurput en 'n dagbedswaai. Veilige parkeerplek en hout- and gasbraaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook binnenshuis is verbode.
- Die sauna word gebruik op versoek en teen ekstra koste.
- Dele van die villa word via trappe bereik en is dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Klein, goedgemanierde honde word toegelaat mits dit vooraf gereël is en moet eers bespreek word. Daar is nie heinings nie so honde kan weghardloop in die oop woud in indien hulle nie reg opgelei is nie. Die honde kan ook nie op die beddens lê nie. Eienaars moet agter hulle honde skoonmaak en enige gemors of skade deur die honde sal 'n fooi beloop.
- Aandetes kan in die liefdestonnel bespreek word. Die spyskaarte word per ete ontwerp en besprekings is noodsaaklik.
- Die water by Treedom is veilig om te drink.
- Kinders moet altyd onder toesig wees. Ouers is verantwoordelik om hulle kinders by die verblyf op te pas.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 955
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dune Mole-straat 248, Langvlei Duine, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bf1f43dc496a5e60ba5b7fae963e8ba3089681172d836369d0fed1e8a0f37315e4d150f27e432460a996ab9a730787a1ca9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 955 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 248 Dune Mole Street Langvlei Dunes 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.996546165706 22.653123122617
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem