Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treedom Villas and Vardos

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Treedom Villas and Vardos
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Barend K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Debbie en Marc is ongelooflike mense en die geriewe was uit 'n ander wêreld.

Treedom en Vardos is geleë in die bos met 'n pragtige see-uitsig. Die "karavaan" waar in ons gebly het was goed toegerus met net die beste toerusting. Die verskeidenheid van liggies, met 'n houtvuur en 'n glas wyn het gesorg vir 'n romantiese aand. Ek kan dit verseker aanbeveel. Dankie Debbie en Marc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm ontvangs en ietsie anders.

Ons is baie warm ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Die area is pragtig en die verblyf is ietsie anders as die gewone. Dis gemaklik ingerig en die buite sitarea by die Vardos is 'n slim manier om spasie te verskaf. Die 3-gang maaltyd (teen ekstra koste) was baie lekker en vullend. Die gasheer en gasvrou was beskikbaar om te help teen alle tye. Die atmosfeer is gemaklik en dit voel soos 'n sprokies wêreld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een vir die boeke.

Baie vriendelike en behulpsame ontvangs. Skoon en netjies. Pragtige natuurskoon. Beslis 'n puik keuse vir oornag of naweek wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Humbly pleasing, special memories.

What a lovely venue, the owners are amazing and so accommodating. From the start to the end of our stay, we would recommend this to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadette A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Treedom is a magical place. Wish we could of stayed for longer.

Debbie & Marc have an amazing venue. The Gypsy Vardo was very cool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenel T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lenel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis mooi in die natuur.

Dit is net te duur vir wat jy kry. Etes is 'n probleem. Jy moet kos vat vir selfsorg, want dis moeite om by die plekke uit te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Treedom Villas and Vardos se terugvoer

Treedom is a self-catering resort and this is communicated on all booking sites.
We do cater to guests if you book in advance. which we love doing and spoiling our guests. Our prices are researched and approved by tourism.
We hope to see you again and look out for specials which we run all the time.

Treedom Villas and Vardos
Eldre S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike en unieke ervaring.

Ons hoogste verwagtinge is oortref. Alles het presies gelyk soos op die fotos en die "magical" omgewing het bygedra tot 'n onvergeetlike naweek. Ons sal beslis weer soontoe gaan. Marc en Debbie was fantastiese gashere en Debbie se 3-gang ete wat ek vooraf gereël het vir die Vrydagaand was smaaklik en goed deurdink. Ek sou niks anders wou gehad het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Treedom Villas and Vardos se terugvoer

Goeie middag Eldre,
Ons will net graag vir jou hartlik baie dankie se vir the fantastiese terugvoering, dit was heerlik gewees om julle hier by ons te kan huisves. Dit was ook vreeslik baie lekker om ons "Magic" met julle te kan deel. Sal heerlik wees om julle weer te kan sien.
Vriendelike liefde, Debs, Marc en die Treedom familie.

Treedom Villas and Vardos
Gené-marie O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gené-marie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik. As jy "magic" soek gaan boek by hierdie plek. Baie dankie Marc en Debbie.

Dit was regtig 'n heerlike wegbreek en sal graag weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Treedom Villas and Vardos se terugvoer

We absolutely loved having you and your beautiful family here with us.
Come back soon, you are part of the Treedom Family now honey.
Sending huge love.
Debs and Marc

Treedom Villas and Vardos
Minca B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Minca B
Saam met vriende

Nie geskik vir klein kinders.

Baie lekker gebly. Beslis nie geskik vir klein kinders en dalk vir 1 paartjie bedoel. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 955
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 955
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 955
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dune Mole-straat 248, Langvlei Duine, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bf1f43dc496a5e60ba5b7fae963e8ba3089681172d836369d0fed1e8a0f37315e4d150f27e432460a996ab9a730787a1ca9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 955 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 248 Dune Mole Street Langvlei Dunes 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.996546165706 22.653123122617
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem