Treelands Estate - Unit 6 & 7 Abbey
Kry 25% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Ingwenya-straat (Van Riebeeck-straat) & Ligwalagwala-straat (Blokland-straat), Dullstroom, 1110, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 190R893 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Treelands Estate - Units 6 & 7 Abbey is sentraal in die historiese deel die dorpie Dullstroom in Mpumalanga geleë. Dit is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Eenheid 6 en 7 is selfsorg-eenhede met en suite-badkamers, braaigeriewe, gratis WiFi en TV's met DStv. Die tuin by Treelands Estate spog met 'n verskeidenheid blomme, skaars rooibeukbome, 'n groot grasperk en ander pragtige flora.
Veilige parkeerplek word voorsien en gaste kan dorp toe stap om die restaurant en winkels te besoek en die plaaslike inwoners te ontmoet. Kom klim op jou fiets of trek jou stapskoene en ervaar die ouwêreldse bekoring van Dullstroom.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Caj Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 332
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Hoek van Ingwenya-straat (Van Riebeeck-straat) & Ligwalagwala-straat (Blokland-straat), Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Treelands Estate - Unit 6 & 7 Abbey het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Ingwenya-straat (Van Riebeeck-straat) & Ligwalagwala-straat (Blokland-straat), Dullstroom, 1110, Mpumalanga