LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Treetops | LekkeSlaap
+19

Treetops

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Treetops
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Caitlinn S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlinn S
Saam met vriende

Dit was ongelooflik.

Ek het regtig my tyd daar geniet.

Nur-ali B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nur-ali B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Ons het dit baie geniet, veral die rustigheid.

Melisa G - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melisa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best choice.

I had a great time. Would love to come back for a longer stay.

Zaneta E - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaneta E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, relaxing and quiet place to stay.

Me and my partner received a warm welcome. Janice is a lovely host and made us feel very comfortable. We felt totally secure and the garden had a nice tranquil setting. Janice was very helpful and accommodating. The location is 5 minute walking distance from the shopping center which was perfect. The cottage is very private. Will highly recommend Treetops.

Anita M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful. A place to clear your mind and connect with yourself.

Easily accessible. Hosts are most kind and helpful. Would definitely go back.

Nadine W - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and a lovely location.

Owners were very welcoming and ensured we had the perfect stay. Very comfortable room, clean and quiet surroundings. Constantia shopping center is only a 5 min walk away, so you have everything at your door front. Will definitely book again when in Cape Town.

Garth P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth P
Enkelreisiger

Great location, walking distance to the shopping centre.

Wonderful and friendly hosts.

Toheerah L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toheerah L
Saam met vriende

Amazing!

It was absolutely beautiful. Would definitely go back.

Treetops's terugvoer

Thanks Toheera, we look forward to having you back again some time.

Treetops
Lavina J - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lavina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A piece of paradise in the heart of the city.

It was like we were far outside the bounds of the city. The hosts are amazing. You literally only see treetops and a bit of mountain. I am surely going back very soon.

John P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay.

The property owner Janice was very friendly and available at all times. The place was clean, and had everything we needed.

Treetops's terugvoer

Thank you John, it was lovely to host you, please come again. Janice

Treetops
Cathy K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy K
Enkelreisiger

Friendly and accommodating owner.

Very conveniently situated in Constantia.

Deon M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier in privaat woonstel. Eienaar baie bedagsaam en vriendelik. Baie dankie Janice!

Dankie dat ons klein hondjies daar kon bly. Ek wens meer gastehuise was so tegemoetkomend wat troeteldiere aanbetref.

Magdel P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid het als wat jy nodig het en die gashere gretig om hulp te verleen.

Stil rustige omgewing, na genoeg aan al die fasiliteite wat mens benodig. Ons sal weer daar tuisgaan.

Treetops's terugvoer

Thank you Magdel - It was a pleasure hosting you.

Treetops
Danie G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en bekostigbaar.

Sien sterre.

Donavan I - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Donavan I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ons wittebrood en ons dit geniet.

Dit was baie rustig en veilig. Winkels is loopafstand weg en dis 'n baie skoon gebied, hoop om dit weer deel van ons reis te maak.

Treetops's terugvoer

It was a pleasure to host a honeymoon couple. Donovan and his wife were perfect guests.

Treetops
Elna S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing en gasvrye ontvangs!

Dit is 'n goed toegeruste chalet met alles wat nodig is om jou verblyf aangenaam te maak. Die uitsig is pragtig en die omgewing veilig en rustig. Ons is baie vriendelik ontvang en sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak.

Elodie M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elodie M
Enkelreisiger

Vriendelike personeel.

Baie gerieflik en vriendelike personeel. Ons sal beslis weer van hulle gebruik maak. Dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Friendly staff.

Very convenient and friendly staff. Will definitely use them again. Thanks.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Esmeralde D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralde D

Vriendelike ontvangs, fantastiese diens.

'n Vriendelike ontvangs van die gasheer en 'n hartlike verwelkoming later die middag van die gasvrou was aangenaam, ek het heel tuis gevoel. Die diens was fantasties. Goed toegerus, waarde vir geld.

Treetops's terugvoer

Thank you, Esmarelde, please come and stay with us again.
All the best,
Janice

Treetops
Ambrey J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ambrey J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Ek en my vriend was albei baie tevrede met die verblyf en gaan dit binnekort weer besoek.

Stephanie M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim selfsorg-eenheid in 'n boomryke woonbuurt.

Treetops het 'n ruim selfsorg-eenheid in 'n mooi woonbuurt, Constantia. Die eenheid op die boonste verdieping kan bereik word via 'n stel trappe. Die eenheid is skoon, netjies en het 'n koninggrootte-bed en lugversorging. Constantia is goed geleë vir as jy Kaapstad wil verken.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Spacious self-catering unit in a beautiful leafy suburb.

Treetops offers a spacious self-catering unit in the beautiful suburb of Constantia. The upstairs unit can be reached using a flight of stairs. The unit is clean, neat and has a king-size bed and air-conditioner. Constantia is well-located for exploring Cape Town.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Treetops's terugvoer

Thank you, Stephanie. You were great guests and are welcome back at any time.

All the best,
Janice

Treetops
Frank B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank B
Gesin met tieners

Veilig, heel vriendelik. Huis weg van die huis af.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Safe, quite friendly. Home away from home.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Wayne B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Die eienaars was goeie gashere wat jou tuis laat voel, hulle het selfs die ekstra myl gestap om ons so tuis soos by ons eie huis te laat voel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome.

The owners was great hosts made you feel at home, even went the extra mile to make a home away from home.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vitali P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vitali P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great and peaceful place to stay longer.

We very much appreciated the hospitality and the service we received. The air-conditioned room has everything one needs during vacation and offers a very private surrounding with a beautiful garden and pool with all amneties close by.

Treetops's terugvoer

The Benjamins were fabulous guests to host. Excellent braaimaster.
They are welcome back any time.

Treetops
Mariana B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, rustige en gemaklike tuiste.

Ons het heerlik gebly in ons ”huisie in die bos”. Die gasvrou was baie vriendelik en het selfs toegelaat dat ons bietjie later uittrek omdat sy nie daardie aand gaste sou hê nie en ons ‘n laataand vlug gehad het. Die tuin gee ‘n rustige atmosfeer en skep baie privaatheid. Die chalet is pragtig ingerig met ‘n heerlike groot bed.

Treetops's terugvoer

Thank you for your kind words Mariana. It was a pleasure having you and Deon as guests, you are welcome back any time.
All the best.
Janice and Murray

Treetops
Vanaf R535
per nag (plek vir 2)
Vanaf R535
per nag (plek vir 2)
Vanaf R535
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Evergreen-laan 8, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjMmEwYzcyLTAxOWQtNDgwNC1hMzcwLWQzOWM2MmEzODY1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R535  per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 8 Evergreen Lane Constantia 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-21:00 12:00 -34.019425562005 18.443074535582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!