Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trekosglamping

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isabelstraat 15, Niewe Rust, Trekoskraal, 7394, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Trekosglamping bied 'n unieke kamp-ervaring naby Trekoskraal en net 'n paar kilometer van Paternoster af.

Verblyf is beskikbaar in 2 pragtige karavane met 2 badkamers. Elke karavaan het 'n dubbel- en enkelbed. Die een badkamer het 'n bad en die ander badkamer het 'n stort. Albei karavane deel 'n gemeenskaplike onderdak-eetarea en -kombuisarea.

Net buite die karavane is daar 'n etenstafel met 4 stoele. Die eetarea lei na 'n kombuisarea met 'n houtdek waar daar dekstoele en pragtige uitsigte oor die natuur is. Die kombuis is met 'n stoof, oond, eetgerei en breekware toegerus. Verder is daar 'n lekker sitarea met 'n gasverwarmer, leesboeke en speletjies.

Die houtdek lei na 'n sandkuierarea met 'n vuurput en addisionele sitplek waar gaste maaltye saam kan geniet. Hierdie verblyf word deur sonkrag en gas aangedryf.

Trekoamraal-strand is 'n kort entjie se ry vanaf die verblyf af en gaste kan langs die kus af ry, swem, visvang en selfs langs die see braai.

Slaapplek

’n Bespreking by Trekosglamping sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Trekosglamping
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Jaar gelys 6

Ligging

  • Isabelstraat 15, Niewe Rust, Trekoskraal, 7394, Wes-Kaap
  • Gaste dink Trekosglamping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isabelstraat 15, Niewe Rust, Trekoskraal, 7394, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b84e401f0e627145b307fb6b74eaddfd150e96d1777f1ae3323a62c8ee6d56dec3788aef618188bcd0c5894e8308f799dce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 15 Isabel Street Niewe Rust 7394 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.895423585013 17.905925251665
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem