Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trekosglamping 2

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir Trekosglamping 2
Netheid
4.6/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.2/5
Charl J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek.

Ons het werklik ons verblyf geniet. Baie mooi area en die akkommodasie is goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Deon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir die siel.

Dit was 'n heerlike wegbreek om stilte en 'n bietjie van die natuur te ervaar en weer batterye te herlaai. Die probleme met warm en koue water, veral in die stort, kan opgeknap word, en dalk 'n canvas seil op die stoep as dit reën en winderig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathalie H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathalie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place that we really enjoyed.

Absolutely amazing! Enjoyed every moment and the complete silence was a bonus. Highly recommend this as a break from reality just to enjoy life. Will have to come again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trekosglamping 2 se terugvoer

Thanks so much for your feedback. It's always great to hear guests enjoyed their stay! Hope to see you again.

Trekosglamping 2
Selwyn G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Selwyn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed the bird-life, tranquility, beautiful sunsets, fireplace, and stargazing.

The peaceful, tranquil environment set in a beautiful West Coast fynbos biosphere was very conducive to relaxation. The property is well-equipped and tastefully decorated with nearly everything required for an enjoyable and memorable glamping experience. Some information that wasn't clear from the ads: (1) Solar lighting provides excellent lighting in each room. (2) Gas geyser - enjoyed the hot bath with amazing views. (3) No electricity plug points - solar phone charger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trekosglamping 2 se terugvoer

Thanks so much for the great feedback, Selwyn. Glad you enjoyed your stay. Hope to see you again!

Trekosglamping 2
Chantel K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut hemels!

Dis regtig 'n juweel! Totally off grid, so het dit genoeg liefde en ons kon ons honde saamvat, so hemels! Dankie, Bonnie, dat jy ons so welkom laat voel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trekosglamping 2 se terugvoer

Baie dankie Chantel, waardeer. Bly om te hoor jul het dit geniet! Hoop om jul weer te sien!

Trekosglamping 2
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isabel-straat 15, Niewe Rust, Trekoskraal, 7379, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27fe997fe0b16a22efd5098d10c356530283e7a88a2cea14d8b39dde54052b8f390bdf7b2b9be2c4a6cc6ce4dc520bf02146?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 15 Isabel Street Niewe Rust 7379 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.894605936268 17.905831933022
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem