LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Trekpad Safaris | LekkeSlaap
+28

Trekpad Safaris

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Trekpad Safaris
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Arrie Dique K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arrie Dique K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid van die bosveld.

Baie mooi plek. Outydse meubels en waens baie interessant. Bonus was die wildsbokke wat rondom ons beweeg het.

Robert D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Dit is 'n besonderse plek met sy Afrikana. Geskiedenis in 'n neutedop. Vriendelike en hulpvaardige personeel. Uitsonderlike lekker kos. Stil, ver van lawaai. Pad was net besig a.g.v. Paasnaweek.

Kobus S - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S

Die diens was puik en fasiliteite was uitstekend.

Sien die sterre.

Elise D - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service.

They did more than was expected and the management was friendly and very helpful.

Tarrant D - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Tarrant D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Huidige ontbossing beroof Trekpad Safaris van bosveldatmosfeer maar dit is meer geskik as 'n venue vir troues

Zane B - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zane B
Besigheidsreis

Trekpad Safaris kry 10/10.

Trekpad Safaris was beslis die mees gasvrye plek waar ek nog oorgebly het. Die personeel het uit hulle pad uit gegaan om ons te bederf. Die diens, kos en netheid was perfek. Baie dankie aan Rosa, Chris en die res van die vriendelike en professionele personeel. Trekpad Safaris is sharp!

Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootkuil-plaas, R511 Thabazimbi/Brits, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjN2M0YmVmLWYxZjAtNDNhZS04NDY2LWY4MmU2NjgzZjJmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Grootkuil Farm R511 Thabazimbi/Brits 0380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.782535961746 27.406975904541
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!