712 Trendy De Waterkant Loft
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
By hierdie verblyf word die bewys van identifikasie soos 'n ID of paspoort voor inklok vereis.
Gaste moet asb. nie hard musiek maak nie.
Alle laat inkloktye na 21h00 sal 'n ekstra fooi van R300 tot gevolg hê om die personeel se oortyd te dek.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Die woonstel word nie deur beurtkrag geaffekteer nie aangesien daar 'n rugsteunkragstelsel is.
Rook is binne en buite die gebou verbode.
Die verblyf word nie deur kragonderbrekings geraak nie.
Gaste het toegang tot die gebou se gimnasium teen 'n ekstra koste.
Daar is ook 'n koffiewinkel en 'n boetiek in die gebou.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Leeuwen Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang