Trendy Stay in Luscious Apartment with AC
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 126 Main Road Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 110 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Trendy Stay in Luscious Apartment with AC is 'n stylvolle ateljee in Seepunt, 'n welgestelde voorstad van Kaapstad met 'n see-uitsig. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie of enkelreisiger wat sentrale verblyf naby die see soek.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die leefarea sluit 'n eetkamertafel met stoele, 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV in. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, broodrooster, ketel en mikrogolfoond. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan ontspan by die gemeenskaplike swembad terwyl hulle panoramiese uitsigte oor Tafelberg en die Atlantiese Oseaan geniet, die perfekte omgewing vir 'n goeie boek of 'n skemerkelkie.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Ligging
- 126 Main Road Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 126 Main Road Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang