Treur River Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Treur River Lodge is naby verskeie doendinge en besienswaardighede, insluitende God's Window, Bourke's Luck Potholes en die Berlin- en Lisbon-watervalle. Die verblyf is op die oewer van die Treurrivier geleë.

Die verblyf beskik oor 2 chalets wat elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die chalets het ook 'n klerekas en koffie- en teemaakgeriewe. Elke chalet het 'n patio met braaigeriewe. Daar is uitsigte oor die Treurrivier van die chalets af, asook die pragtige berg agter die rivier.

Die Treur River Lodge is op 1 van oud-president Paul Kruger se bekroonde plase en die landskap is ryk met geskiendenis.

Daar is 'n paar staproetes om die plaas en pragtige bergreekse te verken. Gaste kan self tot by die Treurrivier se watervalle stap. Gaste kan hulle eie visvangtoerusting saambring en by die rivier visvang. Die rivier is baie veilig en skoon en daar is net klein visse soos kurper en geelsters in die rivier. Die kurper is 'n bedreigde visspesie en kom slegs in die Treurrivier voor.

The Chubby Pig is die restaurante reg langs die chalets op die eiendom waar die ontbyt soggens bedien word. Braaivleis en bykosse kan ook by die restaurant bestel word om by die chalets te braai.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Treur River Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 195 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za