Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tripleg Apartments 1

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Herbert Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 2

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Tripleg Apartments 1
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Lelanie L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lelanie L
Besigheidsreis

Was netjies en veilig.

Die eienaar kan aandag gee aan die volgende: Hy moet gaste persoonlik ontvang, sy instruksies per WhatsApp was 'n gesukkel. Die woonstelblok is The Paddocks, nie Tripleg Apartments nie. Die ingang is agter 'n mall, weggesteek. Dit was moeilik om die plek te vind nadat dit donker geword het. Die eienaar was nie daar om gaste te ontvang nie, ons moes hom bel vir hulp. Daar was geen asblik in die badkamer nie. Daar was geen waaier en die woonstel was baie warm. Daar was geen toiletpapier nie, slegs een rol beskikbaar. Daar was geen bedkassies en bedlampies langs die bed nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging vir oornag.

Net jammer die verkeerde inligting oor waar die sleutel is en die geiser was af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tripleg Apartments 1 se terugvoer

We are truly sorry about the keys. We have updated where you can get the keys we hope to see you again soon

Tripleg Apartments 1
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clearwood-weg 149, Dainfern, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe53ae393f2d70fc70ecec7955b5e09eb0d019168e1ffc5e2c25567c4ab1f02a2bc2493011e21eedab5f5fa9f47119ca211d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 149 Clearwood Road Dainfern 2191 Gauteng 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -25.9833257 27.9981142
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem