Tristan's Place Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Christine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 maande
Opsomming van Resensie
Tharia R - Mei 2024
Algehele gradering
Hartlike vriendelikheid en professioneel ontvang. Skoon en netjies.
Johann S - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. 10 uit 10.
Hennie L - Mei 2024
Algehele gradering
Die personeel is vriendelik, die plek is mooi en netjies, en ek sal weer daar kom bly.
Nj P - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtige gastehuis en heerlike verblyf!
Belinda L - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Tristan's Place Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Belinda. Dit was lekker om julle by ons te hê.
Riette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit is baie lekker verblyf.
Tristan's Place Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Riette. Dit was aangenaam om jou by ons te hê.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kameeldoornstraat 5, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes