Triton Selfsorg
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Triton Grove 12, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Triton Selfsorg bied gerieflike selfsorgverblyf sowat 50 m vanaf die strand in die hartjie van Elysium. Dit het 'n pragtige see-uitsig vanaf die voorste stoep en tuin en is sowat 25 minute vanaf Scottburgh se middedorp.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is nog 'n koningingrootte-bed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met 'n TV met die volle DStv-pakket. WiFI is ook beskikbaar.
Buite is 'n beskutte stoep met braaigeriewe en 'n klein oondjie om brood in te bak. Gaste het toegang tot gratis parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis, asook ekstra skaduparkeerplek. Die eenheid maak tydens beurtkrag van sonkrag gebruik. Die eenheid spog ook met 24-uur-sekuriteit met geslotekringtelevisie, 'n alarmstelsel en gewapende reaksie.
Slaapplek
’n Bespreking by Triton Selfsorg sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Irene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 1
Ligging
- Triton Grove 12, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Triton Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Elysium Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Triton Grove 12, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom