LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Trogon House & Forest Spa | LekkeSlaap
+34

Trogon House & Forest Spa

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Animal Alley, The Crags, 25 km vanaf Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 190 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Trogon House and Forest Spa is in die inheemse woud in 'n skilderagtige deel van die Tuinroete, met wêreldbekende toeristeaantrekkings soos Monkeyland, Birds of Eden en The Elephant Sanctuary.

Verblyf word aangebied in elegante suites wat elkeen slaapplek aan 2 gaste bied, en dus ideaal is vir paartjies. Die suites is in die boomtoppe van 'n privaat woudreservaat en het gemaklike beddens. Die suites het ook en suite-badkamers en toiletware word voorsien. Elkeen van die suites is toegerus met 'n yskassie sonder voorraad, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, en sommige eenhede het 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die woud.

Trogon House en Forest Spa het 'n lieflike swembad vir gaste om in af te koel, WiFi en veilige parkeerplek. Gaste kan ook aandete op versoek en teen ekstra koste bespreek.

Die spa op die perseel bied masserings, 'n Jacuzzi en 'n sauna aan. Die geriewe is uitsluitlik vir gaste se gebruik tydens hul spa-sessies, en dit kan teen ekstra koste bespreek word.

Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, fietsry en bergfietsry, voëlkyk, wynproe, wildritte, wildkyk, begeleide staptogte, swem en tennis in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Trogon House & Forest Spa
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Animal Alley, The Crags, 25 km vanaf Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Trogon House & Forest Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Animal Alley, The Crags, 25 km vanaf Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36d4d2e7accc5c288936c422b4e753665167863cf458c99b3fa46dd2357be4f9bb799a0e808600416172b56c3c2f7b009c19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 190  per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Animal Alley The Crags 6602 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -33.969198725861 23.479836434126
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!