Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tropical Retreat - Terra Mare

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 69, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Tropical Retreat - Terra Mare bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n helder en ruim drieslaapkamerwoonstel. Die smaakvol gemeubileerde, moderne woonstel is in 'n woonstelkompleks oorkant die pad van Bronze Beach in Umhlanga.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers. Die en suite-hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot 'n stoep. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 slaapkamers deel 'n tweede badkamer. Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea wat deur 'n dubbelskuifdeur na 'n groot stoep lei. Die stoep kyk oor die welige tuin en die gemeenskaplike swembad in die veilige kompleks uit. Die stoep beskik oor 'n braai-area met 'n tafel vir 10 gaste en 'n buite-sitarea wat ideaal is vir luilekker, sonnige middae.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank in. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel en stoele, en 'n sitarea met 'n TV. Die woonstel spog ook met lugversorging en gratis WiFi.

Umhlanga Village met sy winkels en restaurante is net 1,4 km van die woonstelkompleks af. Stap al langs die Umhlanga Promenade, lê luilekker op die strand, of besoek die Gateway Winkelsentrum wat net 3,3 km ver is.

Slaapplek

’n Bespreking by Tropical Retreat - Terra Mare sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Tropical Retreat - Terra Mare
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Laura Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 5

Ligging

  • Lagoon-rylaan 69, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tropical Retreat - Terra Mare het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 69, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3CWGzVZWmHUDlXZa6AQWtC6ms9CpmWz1UQIsXkLnmTuVUtnobj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 69 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.717067629549 31.090817985844
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem