Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tropicana Lodge & Function Venue

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 66 resensies vir Tropicana Lodge & Function Venue
Netheid
2.9/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
2.8/5
Kenneth Thami M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Kenneth Thami M
Enkelreisiger

Not too bad.

The place was clean even though the furniture was old. There was no TV, and there was too much noise from people. Dogs were all over the property, and I couldn't get out in the morning as I was scared of the dogs. Overall, the staff was friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlton H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlton H
Saam met vriende

Uitstekend.

Ja, ek het baie lekker gebly en ek het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Andre V
Saam met vriende

Swak!

Sal nie weer daar bly nie en sal die plek glad nie aanbeveel vir ander mense. Die beddens is hol gelê, geen koffiegeriewe in kamers, die klein bietjie melk in gesamentlike kombuis se yskas was suur, die stortkrane werk nie behoorlik nie. Ons vriend was in 'n ongeluk die oggend, ons kon glad nie by die hek uit nie, beide nommers was af wat gebel moes word om die hek oop te maak! Ons kon na 08:00 eers daar uit.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maggie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie M
Saam met vriende

Relaxing.

Beautiful, but we need a TV in the room, and they must build a swimming pool. It's beautiful and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolanda B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jolanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie weer van hulle gebruikmaak nie.

Sal nie aanbeveel nie, geen warm water gehad in ons kamer nie. Moet netheid opskerp. Hulle ingang-interkom werk nie by die hek nie, harde musiek in die aand, kry nie rus nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful stay.

It was our second visit and we already look forward to the next visit. The place is nice, quiet, and clean. It feels like you are at home, and the people are very friendly. We had a wonderful weekend, it was our second visit and will not be our last. A nice place just to relax and enjoy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Tanya V
Gesin met klein kinders

Nie die skoonste verblyf nie.

Kamers was redelik netjies. Maar handdoeke het gate in en ruik nie lekker nie. Badkamerlig werk nie, waaier werk nie, bedlampies werk nie, stortgordyn is vuil, stortwater tap nie uit nie en staan in 'n plas water wanneer jy stort. Kroeg is baie duur met hulle koeldranke. Geen ketel, koppies of mikrogolf in die kamer nie. Moet dit nie verwag nie. Maar anders as dit, was die bed mooi opgemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicki J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Vicki J

Oulike plekkie, maar kort bietjie TLC en koffiegeriewe in die kamers.

Ons het lekker geslaap, ten spyte van klein dingetjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
David R
Saam met eggenoot / lewensmaat

I was not shown the kitchen. The noise from the bar was terrible.

On arrival, the lady showed us our rooms and the lounge only. We only saw the kitchen at Tropicana Lodge & Function Venue on the last day of our stay. We struggled to organize the braai, from cleaning the braai stand to cooking. Then, the same night, there was a terrible noise from the bar, like a live band or something. I couldn't sleep until 2 am.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cassie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Cassie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie die lodge vir enige reisiger aanbeveel nie.

Sal nie die lodge aan enigeen voorstel terwyl die huidige eienaars daar is nie. Ons het daar oorgebly op Saterdag 2de September 2023. Die kamer is glad nie na wense nie, die bed is so hol geslaap dit voel of jy in 'n boot lê, die musiek was oorverdowend en ons kon glad nie slaap nie, ek het 00H30 opgestaan en die eineaar gaan vra (hy sit in die kroeg) wanneer gaan die musiek ophou of om dit sagter te sit want ons kon nog glad nie slaap nie, hy antwoord my toe baie arrogant, as ons nie van die musiek hou nie sal hy ons geld teruggee en ons kan die perseel verlaat. Na ons 'n paar woorde gewissel het, het ons maar opgepak nogsteeds met oorverdowende musiek in ons ore en die lodge verlaat om 01H00 terug Benoni toe. Ons is gereelde reisigers en slaap gereeld oor, nog nooit so 'n arrogante eienaar teëgekom nie, en dit by 'n lodge! Lyk my die kroeg en drank is vir hom meer belangrik as die oorslaapgaste wat ook betaal vir diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellige verblyf.

Gasheer en -dame baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir oornag.

Tuin baie verwaarloos. Toilet was verstop. Lugreëling werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustige omgewing.

Baie lekker plek om te oornag en baie vriendelike eienaar en personeel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michael D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The pool area and dining area we enjoyed.

The room we booked was double booked and the lady at the lodge gave us a down-graded room. However, the Manager later made up for it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Michael A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Less than pleasant.

Poorly maintained unit, incredibly noisy until well after midnight due to music from the bar and pool hall. Air soured by the goat pen next to the rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marinda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Goeie, vinnige oornagplekkie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornea E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornea E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, pizzas was bitter lekker.

Het verblyf gesoek vir net 1 nag, het Om die Dam-wedloop gedoen. Tropicana bied verblyf vir net 1 nag, wonderlik, meeste plekke 2 of meer aande. Kamers was netjies, heerlike pizzas vir aandete. Kan beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Segametsi P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Segametsi P
Saam met vriende

We really enjoyed.

Value for money and safety in accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Brenda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bad.

Bed was like sleeping on the floor. No hot water in the shower. Not tea or coffee in the room. No cared to ask how we doing until we checked out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tropicana Lodge & Function Venue se terugvoer

Hi Brenda,

Sorry to hear about your unsatisfactory experience. It is a great pity though, that you didn't complain whilst you were here, then something would have been done to satisfy you. Should we have been unable to make you happy, it is our policy to give a full refund.

Tropicana Lodge & Function Venue
Senate B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Senate B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a cool place.

I would definitely recommend this to a friend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdie T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ferdie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was nie reg met aankoms.

Yskas was af en geen plek om in te prop nie, moes eie kragverlenging gebruik. Lugversorging het geraas, so het dit nie gebruik nie. Geen koffie en tee beskikbaar nie, moes gaan vra en toe werk die ketel ook nie. Wou ons ekstra vra omdat hulle ons opgradeer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boitumelo M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Boitumelo M
Saam met vriende

I was not happy with the place, it was a total disaster.

Their kitchen is empty, no stuff to use except for a bar fridge and a tv. No house keeping was done. Their gates are kept locked which is good for safety but every time you need to go out you have to call someone to open the gates. I was not happy about my staying so I wont go back or recommend it to anybody.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ingrid N
Gesin met klein kinders

Gemaklik, gesellig en rustig.

Ons het gemaklik gebly. Gemaklike bed en kamer. Al wat soms steurend was, was die laataand-musiek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sithandile Entle N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Sithandile Entle N
Saam met vriende

Nice place, but the rooms are not entirely clean.

The place has potential, but I think they need more housekeeping personnel. The initial room we booked into was dirty (bathroom), I had to asked to be moved to another room, which was in a better state. The commune kitchen was filthy. The microwave and the fridge was very dirty. That is not a kitchen for guests who pay money to stay. I was not impressed at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmi J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Esmi J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onplesierig.

Ek en my man het deurgereis vir 'n troue en besluit om hier te oornag. Ons beddegoed het gate in gehad, geen water gehad toe ons moes stort nie en toilet het gelek. Ons 'gordyne' was basies deurskynend. Ons kon uit sien en in sien. Was overall nie 'n lekker oornagsessie nie. Die plek se restaurant het lekker kos, sal dít aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice U - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bernice U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan werk aan 'n paar goed.

Is dalk beter om gaste in te lig dat daar nie 'n kragopwekker is nie. Gaste kamers se krane moet aan gewerk word. Watervloei is baie swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tropicana Lodge & Function Venue se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Die watervloei was heelwaarskynlik beinvloed deurdat die tenk nog nie volledig vol was na kragonderbreking nie. Ons beskik wel oor "n kragopwekker en kan nou glad nie bepaal wanneer u hier was of hoe laat die onderbreking onstaan het nie, of vir hoe lank dit geduur het nie. As 'n reel skakel ons hom net in werklike nood aan.

Tropicana Lodge & Function Venue
Susan M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en ontspannend.

Darita is 'n wonderlike gasvrou, vir wie niks te veel moeite is nie. Gaste se gerief is vir haar baie belangrik. Die hele oord spel rustigheid en mens kan jou batterye behoorlik herlaai daar. Die kos in die restaurant is van bogemiddelde gehalte en absoluut smaaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andries F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie te sleg. Netjies en skoon.

In al die kamers is daar nie 'n waaier nie, van die kragproppe het nie gewerk nie. Maar het verder lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie is net basies, geen yskas net vir slaap.

Vriendelike personeel. Ons het net oorgeslaap vir 1 aand, het in kroeg deel gaan sit oor kamer nie voorsiening maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay.

My spouse and I really enjoyed our stay, the place is beautiful. Would highly recommend to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorna R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Lorna R
Gesin met tieners

Horrible.

Tropicana Lodge & Function Venue must be removed from the list of holiday places, it is way too old, filthy, the kitchen is the worst, bedrooms are way too small with old bedding that smells cigarette. The owner is not professional, not helpful or bother to come over and assist when we had queries. We saw her the first day we checked in and never saw her again. Every time you drive out you must call them to open the gate, so if you do not have airtime you are in trouble. The dining hall couches are torn, smelly and you just fall inside when you sit. The room is so dark because there are no windows. Their pictures are deceiving. They do not clean the yard. I do not think any amount is worth paying for the place They don't even have a proper parking space.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeryldene S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jeryldene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op die webtuiste se dit B&B maar glad nie so nie.

Ek voel die plek was glad nie goed nie, ons was op 'n baie slegte manier ontvang. Dit is glad nie 'n B&B nie want daar is nie ontbyt nie al se dit so moet jy R60 by betaal nadat ons klaar R700 vir die aand betaal het. Daar was glad nie 'n ketel of koffie en tee nie. Die stort wat ons gehad het, het geen waterdruk gehad nie en het met baie min water gestort. Die water het erg uit die stort uit geloop tot in die kamer. Ek voel daar moet na die eenhede gekyk word. Sal nie aan beveel nie, daar sal na die webtuiste gekyk moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mpho Elsie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mpho Elsie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay.

They should fix their showers, they are not working properly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Barbara T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unimpressed.

Room too small for the money I paid, found shower dirty, shower door kept on coming out, no fan in the room, kitchen was dirty and sink on the inside had fat residue, the microwave oven is old and rusty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rick E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Rick E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly but facilities far from acceptable.

See stars

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Susan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verstopte wasbak, ou goed in yskas.

Ek is teleurgesteld in die akkommodasie. Ons wasbak was verstop. Dis gerapporteer. Dis nie reggemaak nie, want hulle het nie ekstra sleutels vir die kamer nie. Die yskas het oop yogurts ingehad, gebruikte melk en koeldrank. Ons moes vra vir 'n koppie om koffie te kan drink. Dis vir my n probleem omdat ons met Covid lewe. Hoe maak hulle hulle kamers skoon? Dis was definitief nie vir my die prys per nag werd nie. Sal nie weer daar bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicky G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Als baie nice. Ons het net amper geen water by stort gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier, braai area, kamer, en tuin baie mooi en netjies.

Gesamentlike kombuis het bietjie aandag nodig. Kort nuwe eetgerei asook 'n mikrogolf. En die jacuzzi werk nie, hul sê die pomp is gesteel, dit was nogal 'n groot teleurstelling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rassie J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Rassie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sanitary and bedding requires extreme attention.

Although the reception and entertainment areas are neat and of high standard, the rooms (the actual focus for visitors) require extreme attention.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not as advertised!

None of the photos on the website was part of what we saw during our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Yolandi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was glad nie wat ons verwag het nie.

Geen handdoeke in die kamers nie. Daar is net ’n ketel en nie eens tee of koffie in die kamers nie. Baie klein. Die foto's het baie meer gewys as wat mens kry. Die parkering is ver van die kamers af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Was awesome en die tuine is pragtig. Sal beslis aanbeveel by vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victoria M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria M
Saam met eggenoot / lewensmaat

My husband and I had peace of mind and we really enjoyed the atmosphere.

The staff are friendly, always ready to help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Namatshega D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Namatshega D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good customer service and value for money.

The place is exactly as depicted in the pictures and the staff is friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Linda D
Saam met vriende

Nie wat ek verwag het nie.

Matras is jare oud, blinds en badkamerdeur is stukkend. Nie eens 'n ketel in die kamer om koffie te maak as mens wakker word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustige omgewing.

Baie lekker plek. Water vir stort was net 'n probleem. Sukkel met waterdruk. Kon nie behoorlik stort nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved the surroundings, food and the personal interaction of the owners.

It was really lovely and will definitely come again and have recommended it to my family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celri R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celri R

Lekker, maar kort paar verbeterings.

Ek sal aanbeveel dat julle miskien kyk na 'n dakwaaier in die kamer. Die kamers is vreeslik warm en die een kamer se waaiertjie kon nie eers draai nie. Sit miskien maar net 'n keteltjie en bietjie koffie vir julle gaste in die kamer. En julle storte se ingange is vreeslik klein! Dit is vreeslik ongemaklik om in die stort in te kom en uit te kom. Verder was alles baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Riaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Foto's is nie wat jy kry nie.

Die beddens is deurgeslaap en die kussing is 'n geel kleur en baie oud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike mense en wonderlike diens.

Baie vriendelike en behulpsame mense. Geen probleme gehad met enigiets nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trix D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Trix D
Saam met vriende

Nie beïndruk nie.

Die plek het verwaarloos gelyk. Verlepte blomme op die bedkassie, dooie visse in die amper leë visdam en sekuriteitshek wat nie werk nie. Badkamer is bitter klein. 'n Ketel met koffie sou ook lekker gewees het in die kamer. Die tuin was darem mooi versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Frank G
Enkelreisiger

Glad nie lekker.

Geen ketel in kamer om koffie te maak. Hek het nie behoorlik gewerk nie. Geen TV in kamer. Kon nie slaap moes insekte heel aand dood maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tropicana Lodge & Function Venue se terugvoer

Ons verskaf nie koffie fasiliteite in ons standaard kamers nie. Daar is wel 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n koffie stasie, 55 cm DStv televisie, mikrogolfoond en 'n yskas vir kliënte se gebruik. Daar is ook insekdoders beskikbaar in die sitkamer en indien daar net gevra was sou die kliënt onmiddellik gehelp wees. Ons is 24 uur per dag beskikbaar en bly self op die perseel. Oor die toegangshek, weet ons ook nie wat fout was nie, omdat dit ook nie tot ons aandag gebring was nie.

Tropicana Lodge & Function Venue
Jabu M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jabu M
Saam met vriende

The place needs entertainment, eg swimming pool.

Not a bad place at all, just kind of boring because of lack of entertainment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ben G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ons verwag het nie.

Ek gaan besigheid met myn doen naby Lodge en wou dan my mense daar laat bly het want ons is van Mpumalanga. Die volgende was nie aanvaarbaar nie: Die foto van Lodge is misleidend. Ons het nie gebly in die gedeelte soos op foto. Dit is wanvoorstelling. Daar was nie 'n prop vir die wasbak nie. Daar was nie lakens op bed nie. Net 'n duvet en matrascover. Daar was nie koffie, koppies of glase in die kamer nie. Daar was nie hangers vir jou klere nie. Daar was nie seep en shampoo vir gaste nie. Daar was nie 'n stoel in kamer om op te sit nie. Ek bly kort-kort in ander plekke en die prys per kop is dieselfde en dit is waarmee ek die Lodge vergelyk. Ek sal vir my span met hulle besoeke ander akkommodasie soek. Met al die ander gastehuise in kompetisie sou ek verwag dat die mense se plekke kompeterend sal wees. Glad nie tevrede met besoek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Johan H
Enkelreisiger

Nie die beste nie.

Aircon klink soos 'n trekker in jou kamer. Net nie 'n goeie plek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tropicana Lodge & Function Venue se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, die lugversorger is intussen herstel.

Tropicana Lodge & Function Venue
Tsholofelo M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Tsholofelo M
Saam met vriende

Poor service.

Staff was not friendly, we were given poor service, Bedding and towels were not changed, it was so unhygienic, we found the bedding with stains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tropicana Lodge & Function Venue se terugvoer

We can assure you that if clients complained to us at the time of their stay and not only afterwards, everything would have been sorted to their satisfaction. Failing which, a full refund would have been given.

Tropicana Lodge & Function Venue
Mari G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari G
Enkelreisiger

'n Lieflike groen omgewing.

Ek was baie tevrede met Tropical Gardens Lodge. Christo-hulle was baie vriendelik en my kamer was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Rustenburgpad (R104), Damdoryn, 0280, Noordwes
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f9f81097640512b17f36263c13d3e28e09e658fa792e6e190076e982c3e7a13d682ac6e4ee22c8bb33b4c2e4a02e73a5ef6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 66 5 1 4 Old Rustenburg Road (R104) Damdoryn 0280 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.720060941332 27.786959856749
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem