Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trout Escape Farm

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 380

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Trout Escape Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Roger K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger K
Saam met vriende

Baie gemaklik en perfek vir 'n naweek weg.

Die dam op die perseel is fantasties, so geen rede om verder te soek as jy net bietjie tyd alleen wil spandeer. Let wel die perseel is nie in die dorp nie maar so 6 min weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trout Escape Farm se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Bly julle het dit geniet.
Groete

Trout Escape Farm
Marché S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marché S

Lekkerste, mooiste plek!

Sal definitief dit aanbeveel, ons sal weer terug gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trout Escape Farm se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Sien julle gou weer.
Groete,

Trout Escape Farm
Gregory P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory P
Gesin met tieners

Stunning location and beautiful house.

Close enough to town, but far enough out of town to be away. It was really nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trout Escape Farm se terugvoer

Thank you for the feedback.

Trout Escape Farm
Ria R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria R

Die huis is pragtig, netjies, skoon, goed toegerus met alles.

Tuin is pragtig, die voëltjies tjirp al vroeg oggend. Ek is regtig baie beïndruk met die plekkie en sal weer in die toekoms daar bly. Ons het 'n wonderlike week gehad. Die weer was uitstekend. Die uitsig is asemrowend. Die huis het net mooi alles in wat enige vrou van kan droom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trout Escape Farm se terugvoer

Hi Ria, baie dankie vir die terugvoering, Bly julle het dit geniet. Sien gou weer.

Trout Escape Farm
Vanaf
R4 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledi-rylaan 506, Auldstone House, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA313a667d85f1fd84a8bca973f9422f575b468c4ee49f2e38768d08a046c4cd071131060abd3d8e91f3ff3e936f7495e86e26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 506 Naledi Drive Auldstone House 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.424574273641 30.099079071164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem