Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Troutmere Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Troutmere Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jeanne S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne S
Gesin met tieners

Beautiful setting, very pet friendly.

Thoroughly enjoyed our stay at Troutmere. The house is big and spacious, beds are comfortable, and the kitchen is well-equipped. The large yard was fenced in so our busy dogs could run around safely. They also loved the long walks on the farm. The house is beautifully situated on a dam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gernie A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gernie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome setting, friendly people but house lacks general maintenance inside and out.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mara R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara R
Saam met vriende

An amazing weekend away.

We went away with 4 adults, 1 baby and 5 dogs and we had the most amazing time! All the staff were very friendly and so helpful. Our fur babies had the best time, as the area around the house is fenced off they were completely safe to run around freely. We could also freely walk around the farm which was beautiful. The Dullstroom town is right down the road and made a good day out. We will definitely be going back again.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mihandi K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mihandi K
Gesin met tieners

Heerlike naweek weg!

Dit is 'n lieflike huis en die plaas is pragtig, ons gesin (en twee woefies) en dit verskriklik baie geniet. Sal beslis weer 'n vakansie op die plaas gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeme P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeme P
Enkelreisiger

Gemaklikste verblyf en waarde vir geld.

Die uitsig by Troutmere is selfs beter as mens se verbeelding as jy dink aan knus verblyf in die Dullstroom-area. Gashere uit die boonste rakke! Perfekte plek vir paar vriende of egpare om uit die stad te kom vir paar dae. Luuks verby!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility holiday.

What a wonderful experience, everything was perfect. A wonderful road leading to the house which can be easy accessed. The house itself is wonderful and the open setup blows you away! Each room has a fireplace which sets for a wonderful atmosphere. The area is wonderful with beautiful hiking trails. The fishing was great, I stopped counting by 8 even my wife managed to catch her first trout while she was learning fly fishing. I am 100% sure Troutmere will see me again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Steve C
Saam met vriende

Pleasant stay - needs Improvement.

Our stay at Troutmere was enjoyable - however was disappointing at the state of the house, and how much work it needed. Small things have been overlooked and I think with some much-needed TLC, would enhance the visitor's stay greatly. Examples of this would be: 1. No signage on main road, 2. Handrail leading upstairs - broken, 3. Doors did not lock - handles broken, 4. Couch was broken, 5. Sliding-door did not slide, 6. Taps not working in guest loo, 7. Shower overflowing in top unit. These are a few pointers, not to mention that all in all the unit itself is in dire need of maintenance. I believe that attending to these details will attract more guests and reoccurring guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Troutmere Guest House se terugvoer

Dear Steve,

Thank you for bringing this to our attention. Your feedback helps us do better. We are looking into this and hope to resolve it promptly and accurately.

We would like the opportunity to investigate your feedback further.

Troutmere Guest House
Christel N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel N
Gesin met klein kinders

Fantasties

Sal vir seker weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette F
Saam met vriende

Rustige wegbreek op pragtige plaas.

Kinders het heerlik gespeel en grootmense het lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilmari W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmari W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike plek

Dit was pragtig, rustig en die stoep was so lekker net om op te sit en ontspan. Net wat ons nodig gehad het. Gaan beslis terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Troutmere Guest House se terugvoer

Baie dankie Wilmari. Ons is bly julle het dit geniet hier by ons, en ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom.

Troutmere Guest House
Nicorine G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicorine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

We stayed at Troutmere for 5 nights with our two beagle puppies. We had such a wonderful time. The house is beautiful and modern, the kitchen is fully equipped and Maggie is always on standby and willing to help. We would definitely recommend it to all our friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Troutmere Guest House se terugvoer

Thank you so much Nicorine. We are so happy that you and your fur babies enjoyed your stay, and we are looking forward to having you here again.

Troutmere Guest House
Yvonne M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig.

Troutmere is prentjiemooi. Die huis het als wat mens nodig het. Mens kan ure op die dek sit en kyk na die eendjies op die dam en staar na die pragtige omgewing. Sal beslis weer Troutmere opsoek as ons Dullstroom toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Troutmere Guest House se terugvoer

Baie dankie Yvonne! Ons is bly julle het julle ruskans by Troutmere geniet en sien uit om julle weer by ons te hê.

Troutmere Guest House
Vanaf
R5 170
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R5 170
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R5 170
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R540, Troutmere-plaas, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe94b5a802f9a94a08029b87caf1cc639090ec7847cca0473986e89668aa29aad913824c9a30f310bb80d7fe6b7de0e896019?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 170 per nag, vir 8 mense 12 5 1 5 Off the R540 Troutmere Farm 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.64050994934 30.054178369606
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem