Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Troutwoods Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Zenia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Troutwoods Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Retha G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha G
Gesin met tieners

Heerlik!

Ons en ons honde het baie lekker gekuier by Troutwoods Cottage en die rustigheid en mooi omgewing baie geniet. Heerlike rooiwyn en kaggelvuur aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vic B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vic B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker plaaswegbreek wat jy saam met jou diere kan geniet.

Zenia was super-behulpsaam met elke aspek van ons verblyf. Van inklok tot huistoe gaan was makik. Dit is 'n werkende plaas met forel-damme wat 'n rustige atmosfeer skep. Die verblyf is gemaklik en stylvol met alles wat jy nodig het. Die honde het nie geweet wat hulle getref het nie. Ons het die grondpad oor die berge aangevat om Dullstroom toe te gaan. Die uitsig was wonderlik. Ons sal definitief weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erwin S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erwin S
Gesin met tieners

Heerlike woudkuier!

Ons het so lekker by Troutwoods Cottage gekuier. Zenia was 'n wonderlike gasvrou met inligting voor en tydens ons besoek. Mens moet ook definitief van haar kook/bakvernuf gebruik maak, dit was heerlik. Ek en my seun het die forelvisvang vreeslik geniet, dit was voorwaar 'n uitsonderlike ervaring wat ons gou weer sal wil doen. Alles wat mens nodig het is in die eenheid en alles is netjies en skoon. Dankie Zenia, ons hoop om gou weer te kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilise V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise V
Gesin met klein kinders

Pragtige plek en Zenia is super vriendelik en bedagsaam.

Die huis is baie goed ingerig en mens is omring deur die pragtige natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D

Perfect for traveling with your dogs!

We have working dogs and a lot of them! You can not get a better place to get away with your furry family! The Troutwoods Cottage is perfect! We did many tracks and detection sessions. We went walking, cycling and swimming! Absolute blast. Please make use of Zenia’s offers. She cooks wonderfully! If you need a side dish, a dessert or even a main meal, Zenia will do it! We will certainly return to this piece of paradise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Troutwoods Cottage se terugvoer

Baie dankie Ruan en Tina. Dit was 'n fees om julle hier te gehad het. Sien julle gou weer.

Troutwoods Cottage
Eben S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eben S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing, peaceful and enjoyable.

Lovely scenic farm, we were impressed by the friendliness and hospitality of the owners. We ordered food from them and it was delicious!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Troutwoods Cottage se terugvoer

Baie dankie Eben. Dit was heerlik om julle hier by ons te gehad het.
Groete
Zenia

Troutwoods Cottage
Elaine H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreekbestemming

Trouwoods Cottage is die ideale wegbreek-bestemming as jy wil wegkom van die besige lewe! Die huis is goed toegerus met 'n groot, veilige erf vir die honde! Ongelooflike natuurskoon en Zenia het ons baie welkom laat voel. En die kaggel en binnebraai in die reënweer was 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Troutwoods Cottage se terugvoer

Baie dankie, Elaine. Waas heerlik om julle hier te gehad het. Hoop ons hoor gou weer van julle!

Troutwoods Cottage
Gerhard L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L
Gesin met tieners

Fantastic.

Truly a wonderful family weekend away. Zenia has so much passion for the farm and the cottage is a reflection of her passion made my wife’s birthday special and a great relaxing atmosphere! This is a place where you can collect your thoughts and see God’s artistic hand. We will be returning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus K
Saam met vriende

Bitter lekker verblyf, weg van die stad met 'n paar great damme.

Hierdie was 'n wonderlike naweek. Daar was vars groete direk vanaf die plaas vir ons gegee saam met tuisgebakte beskuit en gemmerkoekies. Die damme is groot en bitter mooi! Ook 'n paar mooi visse gevang! Die huis waar ons gebly het is afgekamp en het wonderlik gewerk met die honde. Die staproetes rondom die huis was net so lekker. Hoogs aanbeveel. Baie lekker mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine H
Gesin met tieners

Fantastiese, rustige plek.

Baie lekker gebly. Bergfiets-roetes wat ons gery het was lekker. Die wild was mooi en plaaslewe baie rustig en lekker. Zenia doen regtig baie moeite met die plek. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilmari W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmari W
Saam met vriende

Excellent cottage, great dams, beautiful and clean.

We loved the cottage and all the animals and dams, great place we will go back - this is an awesome getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aretha D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aretha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Love it! Love it! Love it!

Die perfekte plekkie om weg te kom van mense en die daaglikse gejaagdheid! Dis lieflik om die gewone plaasroetine te geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilana Z - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilana Z
Gesin met klein kinders

'n Baie rustige, ontspanne naweek.

Pragtige akkommodasie en uitsigte. Ons klein kindertjies het die plaasdiere baie geniet, maar andersins was daar nie veel vir hulle om te doen. Ek beveel dit sterk aan vir n romantiese wegbreek naweek. Zenia het uit haar pad gegaan om in al ons behoeftes te voorsien en ons het die wegbreek baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mc S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mc S
Saam met vriende

Was vriendelik, vol bederf en netjies.

Ons het die aand by Troutwood Cottage baie geniet. Vriendelike eienaars pragtige huise meer as wat ons verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie V
Gesin met tieners

Uit die stad , baie stil en rustig. Wens ek kon permanent daar bly.

Baie skoon en netjies. Veilig. Ideaal vir iemand wat ontvlugting soek uit die stad uit en verlang na die plaaslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfonteinpad, Valkfontein Plaas 352JT, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf90ed7b47828193b12062dc0b3de7f7c0f5af90007dae878fe459b8514f10ffb8e4618b47dadedc7f998b263c69e9421051a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 Elandsfontein Road Farm Valkfontein 352JT 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.54592631505 30.24921298027
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem