+27
Selfsorg in Elandsvallei

Troutwoods Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Stefan E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rus en vrede vir 'n paar dae gehad, puik. Lekker gebly, diens is uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merijke
Troutwoods Cottage
Hi Stefan, Ons is so bly om te hoor julle het julle tydjie by ons geniet en dat julle lekker uitgerus het! Hoop ons sien julle weer!

Retha G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Heerlik! Ons en ons honde het baie lekker gekuier by Troutwoods Cottage en die rustigheid en mooi omgewing baie geniet. Heerlike rooiwyn en kaggelvuur aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merijke
Troutwoods Cottage
Hi Retha, Ons is so bly om te hoor julle en julle honde het 'n lekker tyd gehad! Dit maak ons harte bly. Hoop ons sien julle gou weer vir nog lekker knus kaggel aande!

Vic B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

'n Lekker plaaswegbreek wat jy saam met jou diere kan geniet. Zenia was super-behulpsaam met elke aspek van ons verblyf. Van inklok tot huistoe gaan was makik. Dit is 'n werkende plaas met forel-damme wat 'n rustige atmosfeer skep. Die verblyf is gemaklik en stylvol met alles wat jy nodig het. Die honde het nie geweet wat hulle getref het nie. Ons het die grondpad oor die berge aangevat om Dullstroom toe te gaan. Die uitsig was wonderlik. Ons sal definitief weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merijke
Troutwoods Cottage
Hi Vic, Dis so lekker om te hoor julle het julle tydjie by ons geniet! Dit is werklik honde hemel. Ek stem saam oor die berg pad Dullstroom toe, die views maak hom so die moeite werd! Ons hoop om julle gou weer te sien!

Erwin S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Heerlike woudkuier! Ons het so lekker by Troutwoods Cottage gekuier. Zenia was 'n wonderlike gasvrou met inligting voor en tydens ons besoek. Mens moet ook definitief van haar kook/bakvernuf gebruik maak, dit was heerlik. Ek en my seun het die forelvisvang vreeslik geniet, dit was voorwaar 'n uitsonderlike ervaring wat ons gou weer sal wil doen. Alles wat mens nodig het is in die eenheid en alles is netjies en skoon. Dankie Zenia, ons hoop om gou weer te kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilise V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Pragtige plek en Zenia is super vriendelik en bedagsaam. Die huis is baie goed ingerig en mens is omring deur die pragtige natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2021

Perfect for traveling with your dogs! We have working dogs and a lot of them! You can not get a better place to get away with your furry family! The Troutwoods Cottage is perfect! We did many tracks and detection sessions. We went walking, cycling and swimming! Absolute blast. Please make use of Zenia’s offers. She cooks wonderfully! If you need a side dish, a dessert or even a main meal, Zenia will do it! We will certainly return to this piece of paradise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merijke
Troutwoods Cottage
Baie dankie Ruan en Tina. Dit was 'n fees om julle hier te gehad het. Sien julle gou weer.

Elaine H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Heerlike wegbreekbestemming Trouwoods Cottage is die ideale wegbreek-bestemming as jy wil wegkom van die besige lewe! Die huis is goed toegerus met 'n groot, veilige erf vir die honde! Ongelooflike natuurskoon en Zenia het ons baie welkom laat voel. En die kaggel en binnebraai in die reënweer was 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merijke
Troutwoods Cottage
Baie dankie, Elaine. Waas heerlik om julle hier te gehad het. Hoop ons hoor gou weer van julle!

Gerhard L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Fantastic. Truly a wonderful family weekend away. Zenia has so much passion for the farm and the cottage is a reflection of her passion made my wife’s birthday special and a great relaxing atmosphere! This is a place where you can collect your thoughts and see God’s artistic hand. We will be returning!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2021

Very relaxing, peaceful and enjoyable. Lovely scenic farm, we were impressed by the friendliness and hospitality of the owners. We ordered food from them and it was delicious!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Merijke
Troutwoods Cottage
Baie dankie Eben. Dit was heerlik om julle hier by ons te gehad het. Groete Zenia

Jacobus K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2020

Bitter lekker verblyf, weg van die stad met 'n paar great damme. Hierdie was 'n wonderlike naweek. Daar was vars groete direk vanaf die plaas vir ons gegee saam met tuisgebakte beskuit en gemmerkoekies. Die damme is groot en bitter mooi! Ook 'n paar mooi visse gevang! Die huis waar ons gebly het is afgekamp en het wonderlik gewerk met die honde. Die staproetes rondom die huis was net so lekker. Hoogs aanbeveel. Baie lekker mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Merijke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Elandsfontein Road, Farm Valkfontein 352JT, Machadorp, 1170, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd81492b5abb84b5c6549a58ec714b82f172d050dcbba9987a5bd7aa006836c1aae34db2e92bb5b9ad5583f98a690b101a461?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 Elandsfontein Road Farm Valkfontein 352JT 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.54592631505 30.24921298027
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang