Tsessebe Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tsessebe Guesthouse is in Langenhovenpark geleë, 'n stil en rustige voorstad in Bloemfontein met maklike toegang tot die N1. Dit is die ideale opsie as jy vriende besoek, 'n sakereis onderneem, of net deur Bloemfontein reis.

Tsessebe Guesthouse bied sy gaste vriendelike, hoflike en eg Suid-Afrikaanse gasvryheid. Al 10 en suite-slaapkamers is elegant versier en is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, satelliet-TV, lugversorging en 'n yskas. Die privaat en suite-badkamers het of 'n bad of 'n stort en handdoeke word voorsien.

Ontbyt kan gereël word teen 'n fooi en word in die eetkamer voorgesit. 'n Verskeidenheid restaurante is binne loopafstand vanaf Tsessebe Guesthouse. Gratis WiFi-verbinding is ook beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant

Geriewe

  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tsessebe Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false