Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tshukudu Bush Camp

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sylvia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Tshukudu Bush Camp
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.2/5
Christa V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld met uitstekende diens.

Baie welkom laat voel vanaf die hek tot by die kamp. Kamers is baie goed geleë en ruim. Dit is netjies en ek sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tshukudu Bush Camp se terugvoer

Baie dankie. Ons is bly julle het lekker gekuier en sien uit om julle weer te sien.

Tshukudu Bush Camp
Marena B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marena B
Saam met vriende

We will definitely visit Tshukudu again.

Friendly, helpful and warm staff members.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kimberley V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kimberley V

Ons het so lekker ontspan en almal was baie vriendelik en gereed om te help.

Wat 'n lekker wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tshukudu Bush Camp se terugvoer

Ons het dit geniet om julle te hê en is bly julle het lekker gekuier. Geniet die Kersfees.

Tshukudu Bush Camp
Lizelle M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was n wonderlike ervaring.

Met aankoms is ons verwelkom. En was die gids daar om te vra hoelaat ons op die wildrit wil gaan. Ons het die volgende oggend saam die jagluiperd gaan stap. Dit was 'n wonderlike ervaring en ek sal beslis dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mel M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Mel M

Geen kommentaar, ek bly liewer stil.

By die aankoms is ons deur 'n baie oulike sekuriteitswag verwelkom. Hy het ons gevra waar is ons ingeboek. Ek het toe vir hom my booking gewys wat Cheetah aandui. Hy het sy 2-rigtingradio gebruik om iemand te lat weet ons is op pad. Die sekuriteitswag is 7 m van ons verblyf af en het ons mooi verduidelik. Toe ons by die kamp aankom was ons ingewag met 'n huishulp (staff). Omdat ek gewoond is soos by ander plekke het ek gevra waar is die ontvangs sodat ons kan hoor wat gaan vir wat en hoe laat gebeur als. Ons het 11h45 daar aangekom so hulle moes geweet het ons klok in. Ek was genader deur die huishulp en hulle het my gevra waar bly ons en ek het hulle my bespreking gewys wat weereens Cheetah wys. Ek is toe met my 2 ouers wat bo 70 jaar oud is met die trappe op na die houthuis. Dit het vreeslik oor die naweek gereën en sukkel-sukkel is hulle daar bo. Ek was baie teleurgesteld omdat ek weet met webtuiste se foto's is dit nog altyd dieselfde as wat ons bespreek het. Ons is toe in die houthuis met 'n dak wat lek en 'n huis wat baie oop is met ventilasie met draadstoep en deure en baie koud. Ons het deur die plek gestap en die plek het glad nie gelyk soos wat ons bespreek het nie. Dit was vol muismis op die beddens en badkamers en die gordyne vuil en stortmaaitjies vuil en taai. Ek het die 2 ou mense dorp toe gevat om warm klere te gaan koop. Ons is toe by 18h00 terug nadat ons iets gaan eet het en die dorp gaan verken het. Ons almal het vroeg 'n warm stort gevat en my ouers is bed toe na 'n lang dag se ry van die Oos Rand na Hoedspruit. Omstreeks 20h00 was ek buite by my kar om seker te maak als is gesluit toe 'n lig op my val waar een van die wildbewaarders my genader het. Hy sê toe vir my hoekom is ons in Cheetah en hoekom is ons nie in die nuwe plekkie ingeboek nie. My antwoord aan hom was ek het geboek volgens die foto's en soos by enige ander vakansieplekke kan jy nie net instap en sê ek bly waar nie. Ek het ook vir hom gesê die fotos is nie dieselfde as op webtuiste se tuisblad nie. Hy het vir my gesê ons is welkom om nou oor te trek 20h00 in die aand en ek het vir hom gesê my ouers is in die bed en dit reën. Hoe trek 'n ou 2 pensioners in die reën en op daai gladde trappe. Hy het my ook ingelig oor toe oggend staproete toe sê ek vir hom my ouers sukkel om te loop ons sal maar ingaan Wildtuin toe en dit mos ons keuse wat ons wil doen. So nee ek het nie in sy aktiwiteite deelgeneem nie en ook nie die middagrit gedoen nie. Ook maar goed, want my pa sou almal vertel het en wat sy gevoelings en teleurstellende ervaring was oor die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tshukudu Bush Camp se terugvoer

We were very sorry about this family's experience. We have replied and heard his query.
I'm not sure what this latest remark is about as the photos for the 1 cottage that were incorect, they have been updated. They are the right photos now.

Tshukudu Bush Camp
Vanaf
R1 940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 940
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: KT 206 en 207, Langs die R40, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf531e221511860c99ede7cc029f5ba97a5c0f89e43519dd925c7059a94d44c2d37576fd9f48af964b1c04f8e62746600c2c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 940 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 KT 206 and 207 Off the R40 1380 Limpopo 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -24.275929 30.923896
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem