Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuareg Guest House

Gastehuis
Deluxe kamers
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-stort met badjaponne en toiletware, en 'n lessenaar. Ander geriewe in die kamers sluit in: 'n TV met kompakte DStv en 'n DVD-speler, 'n yskassie, 'n mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware, 'n haardroër, waaier, verwarmer, skoenpolitoer-stasie, yster en strykplank, en WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
'n Kampbed is beskikbaar op versoek.
Ons versoek dat gaste asb. nie binne rook nie, aangesien hulle in so 'n geval verantwoordelik gehou sal word vir die skoonmaakrekeninge, insluitend droogskoonmaak en sjampoe. Rook word slegs op die kamers se patio of veranda toegelaat.
Geen voertuie mag op die grasperk geparkeer word, of ons opritte versper nie.
Geen onwettige aktiwiteite mag op die perseel plaasvind nie.

Spesiale dieet-versoeke:
Tuareg Gust House doen so veel moontlik om na gaste se behoeftes om te sien. Verskaf asb. volledige besonderhede oor enige spesiale kos-voorkeure met bespreking.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe suites
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suites het elkeen 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-stort met badjaponne en toiletware, en 'n lessenaar. Ander geriewe in die kamers sluit in: 'n TV met kompakte DStv en 'n DVD-speler, 'n yskassie, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware, 'n haardroër, waaier, verwarmer, skoenpolitoer-stasie, yster en strykplank, en WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
'n Kampbed is beskikbaar op versoek.
Ons versoek dat gaste asb. nie binne rook nie, aangesien hulle in so 'n geval verantwoordelik gehou sal word vir die skoonmaakrekeninge, insluitend droogskoonmaak en sjampoe. Rook word slegs op die kamers se patio of veranda toegelaat.
Geen voertuie mag op die grasperk geparkeer word, of ons opritte versper nie.
Geen onwettige aktiwiteite mag op die perseel plaasvind nie.

Spesiale dieet-versoeke:
Tuareg Gust House doen so veel moontlik om na gaste se behoeftes om te sien. Verskaf asb. volledige besonderhede oor enige spesiale kos-voorkeure met bespreking.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-eenhede
Vanaf
Vanaf R2 300
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorgeenheid kan tot 4 gaste akkommodeer. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, en eetgerei en breekware. Ander geriewe in die kamers sluit in: 'n TV met kompakte DStv en 'n DVD-speler, 'n yskassie, mikrogolf, haardroër, waaier, verwarmer, skoenpolitoer-stasie, yster en strykplank, koffie- en teemaakgeriewe, breekware, en WiFi.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
'n Kampbed is beskikbaar op versoek.
Ons versoek dat gaste asb. nie binne rook nie, aangesien hulle in so 'n geval verantwoordelik gehou sal word vir die skoonmaakrekeninge, insluitend droogskoonmaak en sjampoe. Rook word slegs op die kamers se patio of veranda toegelaat.
Geen voertuie mag op die grasperk geparkeer word, of ons opritte versper nie.
Geen onwettige aktiwiteite mag op die perseel plaasvind nie.

Spesiale dieet-versoeke:
Tuareg Gust House doen so veel moontlik om na gaste se behoeftes om te sien. Verskaf asb. volledige besonderhede oor enige spesiale kos-voorkeure met bespreking.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Norfolk-weg 44/1, Carswald, Midrand, 1682, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3M2FlYjFhLTczYzctNGIwYi1iYzAyLWNjZDM4MWI5NmVjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 44/1 Norfolk Road Carlswald 1682 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.986481398173 28.087702542544